AfriForum se Bultfontein-tak help om verdagtes te arresteer
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op Sondag 14 April 2019 gehelp om twee verdagtes te arresteer. Dié verdagtes is in verband met huisbrake…
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op Sondag 14 April 2019 gehelp om twee verdagtes te arresteer. Dié verdagtes is in verband met huisbrake…
Die jeugvleuel van AfriForum se Port Elizabeth-tak het op 11 April 2019 rugbytruie aan die eerste span van die Hoërskool Cillié oorhandig.
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag, wat aan die Waverley-tak verbonde is, het op 14 April 2019 ’n sinkronisasie-operasie uitgevoer. Dit was dié buurtwag se…
Die burgerregtewaghond AfriForum het ná talle pogings uitgevind dat die Gautengse skoolregistrasieplatform op 13 Mei 2019 vir die 2020-skooljaar open.
AfriForum het vandag ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema,…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is op navraag ingelig dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit het om aansoek te doen om Grace…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 April 2019 ’n veldtog van stapel gestuur om die gesondheidstelsel se skokkende swakplekke bloot te lê…
AfriForum se Richardsbaai-tak het op Saterdag 13 April 2019 gehelp om ’n verdagte te arresteer. Dié verdagte is gesoek in verband…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week in Washington, D.C. groot vordering gemaak met sy inisiatief om buitelandse steun te…
AfriForum se Vryburg-buurtwag het Vrydag 12 April 2019 ’n geslaagde vergadering gehou om veiligheidsinligting en reëlings oor dié buurtwag aan inwoners bekend…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing