Sandrivier-omgewing ontvang opleiding
AfriForum het op Saterdag 13 April 2019 opleiding aan lede van die Sandrivier-buurtwag gebied. Die AfriForum-tak in Welkom het hierdie…
AfriForum het op Saterdag 13 April 2019 opleiding aan lede van die Sandrivier-buurtwag gebied. Die AfriForum-tak in Welkom het hierdie…
Die verontregte eienaar van ’n plaas naby Onderstepoort in Pretoria het vandag in samewerking met AfriForum ’n dagvaarding uitgereik teen…
Die AfriForum-tak in Vryheid het die afgelope week begin om verskeie voetoorgange te verf ten einde padveiligheid in dié dorp…
AfriForum se Oos-Rand-takke het die laaste twee weke tydens die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) vergaderings skriftelike kommentaar…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 15 en 16 April 2019 besoek by die Primêre Skool Op Die Voorpos,…
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 10 en 11 April 2019 opleiding in skarebeheer en radioprosedure ontvang….
Die jeugvleuel van AfriForum se Port Elizabeth-tak het op 11 April 2019 sportsakke aan die eerste rugbyspan van die Laerskool Verkenner oorhandig.
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse landdroshof verskyn in die informele geregtelike ondersoek…
AfriForum het op 13 en 14 April 2019 Projek Nehemia-opleiding aan lede van die Groter Pretoria-omgewing aangebied. Projek Nehemia is ’n strategie…
Ná drie maande se onderhandelings het 21 lede van die buurt- en plaaswag verbonde aan AfriForum se Hessekwa-tak EFAR-opleiding (Engels:…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing