AfriForum se Groter Pretoria-takke dien kommentaar in tydens GOP-proses vir Tshwane Metropool
AfriForum se Groter Pretoria-takke het as deel van AfriForum se nasionale GOP-projek die afgelope maand kommentaar ingedien op die Tshwane…
AfriForum se Groter Pretoria-takke het as deel van AfriForum se nasionale GOP-projek die afgelope maand kommentaar ingedien op die Tshwane…
Bejani Chauke, pres. Cyril Ramaphosa se raadgewer, en kapt. Tebogo Mokolobate moes op 29 April 2019 in die Potchefstroomse landdroshof verskyn óf…
Die burgerregtewaghond AfriForum is bekommerd oor die manier waarop die Gautengse aanlyn skoolregistrasiestelsel aangepas is vir die 2020-skooljaar en sal…
AfriForum het op 24 April 2019 ’n gemeenskaps- en takstigtingsvergadering in Kroonstad gehou. Die gemeenskap het AfriForum genader om ’n tak te…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 25 April 2019 ’n skrywe aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit oorhandig en hulle op terme geplaas oor…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 18 April 2019 20 stoptekens aan die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit se paaie-afdeling oorhandig met die doel om…
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 April 2019 die kinders van Ons Plek-sentrum in die Strand besoek.
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 20 April 2019 bystand aan die gemeenskap gebied terwyl swaar reën en hael in die omgewing…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope naweek in samewerking met gemeenskapslede en Groen Groener-tuindienste nóg ’n park se voorkoms opgekikker.
Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 13 April 2019 die Oog in Kuruman tot sy voormalige glorie begin restoureer.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing