AfriForum stig tak in Brits
AfriForum het op 10 Julie 2019 ’n gemeenskapsveiligheid- en takstigtingsvergadering in Brits gehou. Die gemeenskap het die burgerregteorganisasie genader om ’n tak…
AfriForum het op 10 Julie 2019 ’n gemeenskapsveiligheid- en takstigtingsvergadering in Brits gehou. Die gemeenskap het die burgerregteorganisasie genader om ’n tak…
AfriForum het op 6 Julie 2019 opleiding vir die Tzaneen- en Phalaborwa-buurtwag aangebied. Hierdie opleiding vorm deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou-veldtog…
AfriForum se Apiesrivier-tak in Pretoria het groot planne om kommunikasie- en kameramonitering in die gemeenskap te verbeter met die implimentering…
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion aangedui dat hulle die hof gaan nader met ’n mandamus-aansoek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag by die dringende hof met die Tshwane-metro vergader oor die verhoogde elektrisiteitstarief wat die metro…
AfriForum verwelkom Jan Esterhuise, ’n plaaswerker van Sutherland, se vonnisoplegging op 8 Julie 2019 van lewenslange tronkstraf.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag gesê die kritieke en toenemende tekort aan verpleegpersoneel in Suid-Afrika is ’n fatale swakplek in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Job Mokgoro, premier van Noordwes, en David Makhura, premier van Gauteng, se erkenning van plaasaanvalle en…
Danksy die paraatheid van AfriForum se Phalaborwa-buurtwag is ’n verdagte tydens ’n roetinepatrollie gearresteer. Dít volg nadat die buurtwag…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n klag van haatspraak teen Zindzi Mandela, die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Denemarke, by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing