De Goede Hoop Koshuis nou nuwe studentetuiste
De Goede Hoop Koshuis het vandag hul deure geopen. Volgens De Goede Hoop se Bestuursraadvoorsitter, Cornelius Jansen van Rensburg, is…
De Goede Hoop Koshuis het vandag hul deure geopen. Volgens De Goede Hoop se Bestuursraadvoorsitter, Cornelius Jansen van Rensburg, is…
AfriForum Jeug het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand ’n Matie-alumni-studiefonds gestig om huidige en voornemende studente aan die…
AfriForum se Overstrand-tak het twee wisseltrofeë vir die beste kreatiewe Afrikaanse skryfwerk aan Hoërskool Hermanus geskenk. Dié trofeë word jaarliks…
Die AfriForum-tak in Alberton het reeds regsadvies ingewin rakende Eskom se voorgestelde besluit om hoëspanningskraglyne in Alberton se sakekern op…
In samewerking met die plaaslike AfriForum-buurtwag, het die Leandra SAPD op 26 Januarie 2017 ’n gekaapte vragmotor aan sy regmatige…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis nadat meer as…
AfriForum versoek dat die onderskeie ooreenkomste tussen Eskom en agterstallige munisipaliteite bekend gemaak word ten einde te voorkom dat die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n verslag vrygestel oor adv. Busisiwe Mkhwebane se eerste 100 dae in die amp van die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum maak vandag sy uitgebreide strategie bekend rakende die meer as R10,2 miljard se Eskom-skuld wat onskuldige Suid-Afrikaanse burgers…
The civil rights watchdog AfriForum today released a plan with eight hints following the devastating fires in the Western…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing