AfriForum se Hartbeespoort-tak maak munisipale perseel skoon
Die plaaslike AfriForum-tak in Hartbeespoort het die afgelope twee dae in samewerking met lede van die publiek die perseel…
Die plaaslike AfriForum-tak in Hartbeespoort het die afgelope twee dae in samewerking met lede van die publiek die perseel…
Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit het die Eskom-kantore in Vryburg se elektrisiteitstoevoer afgesny weens ’n agterstallige rekening.
AfriForum se Postmasburg-tak eis munisipale optrede nadat watertoevoer op Sondag, 29 Januarie 2017, drasties deur Sedibeng Water verminder is.
AfriForum beskou die Suid-Afrikaanse regering se volharding met die proses om van die internasionale strafhof te onttrek, as ’n terugwaartse…
Adv. Gerrie Nel het as staatsaanklaer bedank en sal vanaf 1 Februarie 2017 hoof van AfriForum se nuwe privaat vervolgingseenheid wees. Suid-Afrikaanse…
Die ANC se voorgestelde Wetsontwerp oor die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak (die Wetsontwerp) sal vryheid van spraak…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witrivier-buurtwag het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n beplande EFF-grondgryp gestuit deur betogende EFF-ondersteuners…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Vryburg het laat Vrydagmiddag (27 Januarie 2017) skriftelike antwoorde van Neo Skalk, die burgemeester…
AfriForum dring daarop aan dat lt.genl. Riah Phiyega, geskorste nasionale polisiekommissaris, summier – en sonder ʼn goue handdruk – afgedank…
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het mnr. T.V. Mkhize, die munisipale bestuurder van die eDumbe-munisipaliteit, van finansiële wangedrag by die burgemeester…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing