AfriForum Kempton Park en SAPD beklink hulle samewerking
Die AfriForum-tak in Kempton Park het op 10 Februarie 2017 hulle samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Norkem Park…
Die AfriForum-tak in Kempton Park het op 10 Februarie 2017 hulle samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Norkem Park…
AfriForum verwelkom ‘n onderneming deur ‘n verteenwoordiger van die departement van binnelandse sake, dat dié departement teen die einde van die kwartaal ‘n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Middelburg-tak het op 14 Februarie 2017 ’n wenslys aan mnr. Mandla Mnguni, bestuurder van die Steve Tshwete Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het gister sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms…
Die plaaslike AfriForum-tak in Hartswater nooi die media uit om saam deur dié dorp te toer om eerstehands te…
Sedert die begin van Februarie 2017 is daar reeds 30 plaasaanvalle in Suid-Afrika aangeteken waarin 11 mense wreed vermoor is….
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die hoop vullis op die hoek van Malvastraat en Watervallaan in die Bailliepark-woonbuurt verwyder, die…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 9 Februarie 2017 Projek Straatligpatrollie van stapel gestuur waarna die plaaslike munisipaliteit op 13 Februarie 2017 begin het om…
Die AfriForum tak in Kathu het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms…
Die eerste fase van ’n skoonmaakprojek deur die AfriForum-tak op Standerton het onlangs afgeskop met die skoonmaak en opknapping van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing