AfriForum verwelkom hofuitspraak teen onttrekking aan internasionale strafhof
AfriForum verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hoë hof dat die regering se besluit om aan die internasionale strafhof te…
AfriForum verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hoë hof dat die regering se besluit om aan die internasionale strafhof te…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom gaan hom vir die volgende tien maande op die herstel van slaggate in dié dorp toespits.
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Warrenton-tak het op 20 Februarie 2017 met die burgemeester van Magareng Plaaslike Munisipaliteit en die plaaslike besigheidskamer vergader….
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Phalaborwa-tak het onlangs in samewerking met die plaaslike belastingbetalersvereniging ’n wenslys aan Pule Shayi, burgemeester…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Vrydag, 17 Februarie 2017, opnuut ʼn stel vrae aan Neo Skalk, die burgemeester, en…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het op Vrydag 17 Februarie 2017 ʼn afspraak met mev. Mogale, die munisipale bestuurder van die…
Die Vaalharts AfriForum-tak het op Vrydag, 17 Februarie 2017, hulle samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Hartswater bevestig. Dit…
Die AfriForum-tak in Vryburg het vandag sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms…
AfriForum se Overstrand-tak het op 18 Februarie 2017 ’n buurtwag in Gansbaai gestig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum rig vandag opnuut ’n versoek aan gemeenskappe om by hulle plaaslike buurt- of plaaswagte aan te sluit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing