Phokwane Plaaslike Munisipaliteit betaal AfriForum-regskoste
Die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit het die burgerregte-organisasie AfriForum se regskoste ten bedrae van R265 000 betaal soos in 2016 deur die…
Die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit het die burgerregte-organisasie AfriForum se regskoste ten bedrae van R265 000 betaal soos in 2016 deur die…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 22 Februarie 2017 bale Oulandsgras aan boere in die Lykso-omgewing uitgedeel. Hoewel die gebied…
AfriForum is genooi om maandeliks die KwaZulu-Natalse landelike veiligheidskomiteevergaderings by te woon. Dit volg ná die samewerkingsooreenkoms wat met die…
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het volledige skriftelike terugvoer van Pule Shayi, burgemeester van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit, ontvang in reaksie…
AfriForum het vandag, 23 Februarie 2017, ’n kranslegging in Middelburg (Mpumalanga) gehou waar Sue Howarth eergister oorlede is. Howarth is…
Ammoniakvlakke in die Hartenbosrivier het vir die soveelste keer buitengewoon gestyg weens onklaar rioolwerke wat skoon ammoniak in die rivier…
AfriForum het vandag ’n dokument aan Edna Molewa, die minister van omgewingsake, gestuur waarin die organisasie kommer oor die toekoms…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Springbok-tak het op 17 Februarie 2017 ’n aanmaning op Samantha Titus, bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit,…
Die departement van water en sanitasie het aan AfriForum bevestig dat ondersoek ingestel word na klagtes van finansiële wanbestuur in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing