Eskom ontkoppel onwettige kragkoppelings in Grabouw
Eskom het op 1 Maart 2017 onwettige kragkoppelings in Blikkiesdorp, die informele nedersetting buite Grabouw, ontkoppel nadat AfriForum op 2 Februarie…
Eskom het op 1 Maart 2017 onwettige kragkoppelings in Blikkiesdorp, die informele nedersetting buite Grabouw, ontkoppel nadat AfriForum op 2 Februarie…
AfriForum se takbesture het in Februarie vanjaar diensleweringswenslyste aan verskeie munisipale bestuurders in die Laeveld-streek van Mpumalanga oorhandig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte teen amptenare, sowel as kontrakteurs en verskaffers van die Vrystaatse departement van…
AfriForum het op Dinsdag, 28 Februarie 2017, ’n buurtwag in Piet Retief gestig. Dit spruit uit die gemeenskap se behoefte…
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het onlangs in twee afsonderlike gevalle gehelp om ’n gesteelde vragmotor op te spoor en drie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit sê dat die sportministerie en verskeie sportfederasies se transformasieteikens vir sport in Suid-Afrika…
Die AfriForum-tak in Nigel het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het…
Die AfriForum-tak in Alberton het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het…
Die AfriForum-tak in Kempton Park het onlangs hul samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Kempton Park bevestig….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n brief gerig aan Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, waarin die onmiddellike ontslag van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing