AfriForum gaan burgerlike mosie van wantroue teen president Zuma instel
AfriForum het vandag op die burgerregte-organisasie se webtuiste ’n burgerlike mosie van wantroue teen president Jacob Zuma van stapel gestuur.
AfriForum het vandag op die burgerregte-organisasie se webtuiste ’n burgerlike mosie van wantroue teen president Jacob Zuma van stapel gestuur.
AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te…
Die hofbevel wat AfriForum en AfriSake op 7 Maart 2017 teen Julius Malema, leier van die EFF, verkry het is…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 31 Maart 2017 in samewerking met die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit, die belastingbetalersvereniging en…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-takke het besluit dat slaggate nie op 1 April met hulle gaan gekskeer nie en het daarom self…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit…
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het tussen 27 en 30 Maart 2017 ’n selfdoenaksie uitgevoer waar slaggate in en rondom Hoërskool Waterkloof teen…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 27 Maart 2017 ’n skrywe aan David Mabuza, premier van Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, LUR vir samewerkende…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Christiana-tak het die afgelope naweek dié dorp skoongemaak. Die huidige toestand van die dorp is te…
AfriForum se Springbok-tak het in 2014 ’n hofsaak teen Aubrey Baartman, voormalige munisipale bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing