AfriForum bring PAIA-aansoek teen DWS oor Kubaanse ingenieurs
AfriForum het ʼn aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), wet no. 2 van 2000,…
AfriForum het ʼn aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), wet no. 2 van 2000,…
Die AfriForum-tak in Delareyville is besig met instandhoudingswerk in die dorp aangesien die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit versuim om sy pligte…
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek om verlof by die Konstitusionele Hof ingedien om teen die hoogste…
’n Lid van die pasgestigte AfriForum-buurtwag in Gansbaai het op 18 April 2017 op 40 kg se perlemoen met ’n geraamde straatwaarde van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die nuusblad The Huffington Post Suid-Afrika vandag by die persombudsman aangekla. Die redakteur Verashni Pillay word in…
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk ontvang…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister begin om 738 m2 se slaggate in die strate van Bloemfontein teen ’n koste van R250 000…
Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week in samewerking met plaaslike besighede en gemeenskapslede ’n skoonmaakprojek in dié dorp geloods.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het in samewerking met die AfriForum-buurtwag in Witrivier ’n beplande grondgrypveldtog gestuit deur betogende EFF-ondersteuners te…
Die land se plaaslike regerings word oorval met rioolklagtes omdat riool op enige gegewe tyd iewers in die land vrylik…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing