Matie-plakkaat onvanpas
AfriForum Jeug veroordeel die uitbeeldings van Nazi-plakkate wat op 9 Mei 2017 op Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch-kampus aangebring is…
AfriForum Jeug veroordeel die uitbeeldings van Nazi-plakkate wat op 9 Mei 2017 op Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch-kampus aangebring is…
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is teleurgesteld oor die weiering van verlof aan hulle om appèl teen ’n hoë-hofbeslissing van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanmiddag strafregtelike klagtes by die Lyttelton-polisiestasie teen die persoon agter die Thandiswa Mawisa Facebook-profiel gelê….
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het onlangs ’n vullisterreinoudit by die Hatherley munisipale vullisterrein gedoen wat toon dat dié terrein aan…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 9 Mei 2017 rommel verwyder wat onwettig voor die FNB in Evander gestort is.
AfriForum en Solidariteit het bekend gemaak dat hulle die eerste oorwinning in die sportkwotasaak bereik het. Dit volg nadat…
Kol. Sabata Mokgwabone van die SAPD het inwoners van Coligny gemaan om nie privaat sekuriteitsdienste aan te stel nie, omdat…
AfriForum raai mense aan om paraat te bly na vandag se onluste wat in Coligny uitgebreek het na afloop van…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 5 Mei 2017 in samewerking met die Hervormde Kerk, karwagte, vrywilligers en die plaaslike munisipaliteit…
Meer as 1000 mense het vandag AfriForum en die Solidariteit-beweging se veiligheidsberaad by die Heartfelt Arena in Pretoria bygewoon. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing