AfriForum versigtig optimisties oor SAPD se beoogde aanwending van reserviste
AfriForum het met blydskap kennis geneem van die SAPD se voorneme om reserviste in te span om misdaad in plattelandse…
AfriForum het met blydskap kennis geneem van die SAPD se voorneme om reserviste in te span om misdaad in plattelandse…
AfriForum verwelkom die feit dat Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, vandag moes getuig in die vervolgingsaak vir…
Drawwers van die OCAL Global-groep het op 11 Mei 2019 deur Kuruman gedraf vir liefdadigheid. AfriForum se Kuruman-buurtwag het die drawwers deur…
AfriForum gaan die ministers van minerale hulpbronne en omgewingsake op 16 Mei 2019 in die appèlhof pak oor hidrobrekingregulasies.
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Saterdag 11 Mei 2019 hul noodhulpsertifikate (vlak 1 tot 3) ontvang.
Die AfriForum-buurtwag in Alberton, in samewerking met die Jeppe SAPD, F&D Tactical en Afrisist Tracking het op 9 Mei 2019 ’n gesteelde…
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op Sondag 12 Mei 2019 gehelp om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die eienaar terug te…
AfriForum en verskeie ander bewaringsinstellings, insluitend die Bloemfonteinse Kultuurvereniging, die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys in Bloemfontein en die Gereformeerde…
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het op Donderdag 9 Mei 2019 in samewerking met die Heritage Protection Group (HPG) twee verdagtes…
Die burgerregtewaghond AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het pas verneem dat die Gautengse onderwysdepartement die aanlyn aansoeke…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing