AfriForum versoek Speaker Baleka Mbete om geheime stemming toe te laat
Die burgerregte-organisasie AfriForum neem kennis van hoofregter Mogoeng Mogoeng se uitspraak om die geheime stemming se besluit terug te wend…
Die burgerregte-organisasie AfriForum neem kennis van hoofregter Mogoeng Mogoeng se uitspraak om die geheime stemming se besluit terug te wend…
AfriForum-buurtwagte en ander veiligheidstrukture het gisteraand gehelp om woonbuurte tydens ’n protesoptrede in Bloemfontein te beveilig. Die onderskeie strukture het…
AfriForum se Randfontein-tak het 100 bale voer van nagenoeg 320 kg elk aan boere in Calvinia en Pofadder oorhandig. Dié bale…
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope week met behulp van ’n plaaslike kontrakteur 20 stoptekens in verskeie strate…
AfriForum voeg hul stem by dié van die erfenisbewaringsgroep Vriende van Wellington Museum (VWM) in ’n versoek dat die historiese…
Kimi Makwetu, die ouditeur-generaal (OG), het vandag sy 2015/2016 regeringsoudit-uitkomsteverslag bekend gestel wat bevestig dat munisipaliteite landwyd byna R30,5 miljard…
AfriForum en Agritrans het vandag ’n groot hoeveelheid skenkings by Laerskool Knysna afgelewer met die doel om verligting aan inwoners…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stilfontein-buurtwag het onlangs gehelp om ’n brand te blus wat aan weerskante van die N12 na…
AfriForum het in Mei 2017 die gehalte van drink- (bloudruppel) en rioolwater (groendruppel) in 12 gebiede in die groter Pretoria-omgewing getoets.
AfriForum se Bethlehem-tak het op 14 Junie 2017 selfverdedigingsklasse vir nagenoeg 60 gemeenskapslede in dié dorp aangebied.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing