AfriForum se Potchefstroom-tak herstel 111 slaggate in twee weke
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het oor die afgelope twee weke 111 slaggate in dié dorp herstel. Dit behels ’n gebied…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het oor die afgelope twee weke 111 slaggate in dié dorp herstel. Dit behels ’n gebied…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 11 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike toestand…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag bekend gemaak dat adjunkpresident Cyril Ramaphosa AfriForum se gesamentlike hofaansoek in die Konstitusionele Hof teenstaan.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2017 ’n nuwe tak in Rustenburg gestig.
AfriForum se Westonaria-tak het verskeie klagtes van lede ontvang oor ’n watertekort in Venterspos. Hierdie probleem word eenvoudig deur die…
AfriForum en Solidariteit het vroeër dié week amptelike klagtes teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse netbal by die Internasionale…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het gedurende Julie 2017 in samewerking met die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se sakekamer, Phoenix-park beveilig. Hierdie projek word…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2017 ’n buurtwag in Bethal gestig om, in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), misdaad…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het amptelik op 9 Julie 2017 hul eerste voltydse nooddiensvoertuig in Bloemfontein bekend gestel.
AfriForum se Springs-tak het ’n langtermynprojek van stapel gestuur waartydens nuwe huisnommers by wonings in en om Springs aangebring…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing