RIV-veldtog: Stellaland-begraafplase in haglike toestand
AfriForum het die plaaslike munisipaliteite van Naledi, Tswaing, Lekwa-Teemane en Mamusa skriftelik versoek om dringend geïdentifiseerde begraafplase in samewerking met…
AfriForum het die plaaslike munisipaliteite van Naledi, Tswaing, Lekwa-Teemane en Mamusa skriftelik versoek om dringend geïdentifiseerde begraafplase in samewerking met…
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 7 Augustus 2017 wéér opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede opgelei in die hantering van…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 5 Augustus 2017 ’n skoonmaakaksie in samewerking met Go Garbage, ’n plaaslike kontrakteur, by die begraafplaas…
AfriForum se Tzaneen-tak het op Saterdag, 5 Augustus die Tzaneen-dam vir die tweede keer vanjaar skoongemaak. Die projek is…
Agt van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Nagenoeg 170 buurtwaglede, asook…
Die burgerregtewaghond AfriForum se buurtwagte in Delmas, Witbank, Middelburg, Standerton, Secunda, Bethal en Leandra het in samewerking met met talle…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek meer as 5 200 mense regoor die land gemobiliseer tydens ’n nasionale gemeenskapspatrollie. Nagenoeg…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het verlede week nuwe verkeerstekens in die dorp opgerig, asook ou verkeerstekens vervang. Die tak…
Paaie in Vaalharts is deur die departement van paaie en vervoer opgeknap ná die plaaslike AfriForum-tak vroeër vanjaar ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Michael Masutha, minister van justisie, in ‘n skrywe versoek om adv. Hishaam Mohamed, hoof van die Wes-Kaapse…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing