AfriForum maak begraafplase in Belfast en Witrivier skoon
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Belfast- en Witrivier-tak het op 15 Augustus 2017 die begraafplase in hierdie dorpe skoongemaak as deel van die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Belfast- en Witrivier-tak het op 15 Augustus 2017 die begraafplase in hierdie dorpe skoongemaak as deel van die…
Die burgerregte-waghond AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van dié organisasie se privaat vervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 15 Augustus 2017 patrollie-opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede ook opgelei in die korrekte radiogebruikprosedure.
Die AfriForum-tak in Witbank het ’n plaaslike kontrakteur aangestel wat die afgelope twee weke verskeie spoedhobbels in die dorp geverf…
AfriForum het die Zululand Distriksmunisipaliteit (ZDM) gemaan om teen ’n kontrakteur op te tree wat water met lekkende trokke na…
Die AfriForum-tak in Secunda het die begraafplaas in dié dorp skoongemaak en ontbos. Dit vorm deel van die burgerregtewaghond se…
Die AfriForum-buurtwag en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Bethal het op 14 Augustus 2017 opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede opgelei in…
AfriForum het vandag aan die internasionale strafregkenner prof. Hennie Strydom opdrag gegee om ’n mening te skryf oor stappe…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n beroep op die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gedoen om ‘n lasbrief vir die inhegtenisneming van die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week met hul teenboelieveldtog by Laerskool Helderkruin in Roodepoort, Gauteng besoek afgelê. Dié projek dien…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing