AfriForum borg vervoer
AfriForum en verskeie rolspelers het saamgewerk om toe te sien dat boere in Williston van voer voorsien word. ’n Vrag…
AfriForum en verskeie rolspelers het saamgewerk om toe te sien dat boere in Williston van voer voorsien word. ’n Vrag…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ‘n verslag bekend gemaak waarin sowel die oorsprong as die oorsaak van die verwoestende Knysna-brande…
AfriForum se Nelspruit-tak het die begraafplaas in Boschstraat skoongemaak as deel van AfriForum se Rus in Vrede-veldtog.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ‘n buurtwag in die groter Delmas-omgewing gestig om misdaad te takel en om…
Die AfriForum-tak in Kathu het padveiligheid rondom Laerskool Kathu opgeskerp. Die projek is in samewerking met lede van die gemeenskapspolisiëringsforum…
AfriForum het vandag die dringende ingryping van Fikile Mbalula, polisieminister, geëis nadat vier plaasmoorde in die afgelope 48 uur…
Die AfriForum-tak in Utrecht het op 18 Augustus 2017 elf klagtes van korrupsie teen Gugu Ntshangase, die voormalige munisipale bestuurder…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ’n tak in Hoedspruit gestig. Dít volg nadat lede van die gemeenskap die behoefte…
Die burgerregtewaghond AfriForum het kennis geneem van die Suid-Afrikaanse Departement van Internasionale Verhoudinge en Samewerking se verlening van diplomatieke immuniteit…
AfriForum maak Dinsdag, 22 Augustus 2017 sowel sy verslag oor die onlangse Knysna-brande as ’n dokumentêr hieroor bekend. Die verslag is deur…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing