AfriForum-buurtwaglid help om vermeende winkeldief in Vryburg vas te trek
’n Vermeende winkeldief is vanoggend met behulp van ’n AfriForum-buurtwaglid in Vryburg vasgetrek en aan die polisie oorhandig vir arrestasie…
’n Vermeende winkeldief is vanoggend met behulp van ’n AfriForum-buurtwaglid in Vryburg vasgetrek en aan die polisie oorhandig vir arrestasie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 19 Oktober 2017 ’n buurtwag in Rustenburg gestig om misdaad in dié dorp te help…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Delareyville het verlede week met verskeie gemeenskapsorganisasies en -lede hande gevat om te help…
AfriForum is deur ’n verteenwoordiger van Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), se kantoor in kennis gestel dat die OB op…
AfriForum se Ellisras-buurtwag het Donderdag 19 Oktober 2017 ’n samewerkingsooreenkoms aan alle veiligheidsinstansies in die gebied gestuur om veiligheid in…
Die burgerregte-waghond AfriForum het op 13 Oktober 2017 die vullisterrein in Klerksdorp geoudit en bevind dat dit nie net ondoeltreffend…
AfriForum se Zambesi-tak in Pretoria het pas ’n herhaler vir hul radionetwerk ontvang. “Hierdie is ’n belangrike funksie waarsonder die…
AfriForum het hierdie week by Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, Gauteng besoek afgelê as deel van dié burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog. Hierdie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende die eerste twee weke van Oktober 2017 die vullisterreine in Kalahari geoudit en bevind dat dit…
Skaars twee weke ná die departement van minerale hulpbronne vier omgewingsmagtigings aan Rhino Oil & Gas uitgereik het,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing