AfriForum lewer indringende kommentaar op voorgestelde wysiging van Skolewet
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n regsmening met indringende kommentaar op die voorgestelde wysiging van die Skolewet, 1996 (wet no….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n regsmening met indringende kommentaar op die voorgestelde wysiging van die Skolewet, 1996 (wet no….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 10 November 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ventersdorp gestig. Dít spruit uit…
AfriForum se Midvaal-tak het op Dinsdag 7 November 2017 ses vaderlandswilge by Laerskool Voorwaarts in Meyerton geplant as deel van dié burgerregte-organisasie…
AfriForum se Bloemhof-tak het gedurende die afgelope maand 16 nuwe toegee- en stoptekens opgerig as deel van dié burgerregte-organisasie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog vir 2017, wat op Paul Kruger se verjaardag op 10 Oktober 2017 afgeskop…
Die AfriForum-tak in Kuruman het gedurende Oktober die begraafplaas in Seodin skoongemaak. Hierdie begraafplaas was al vir ’n geruime tyd…
AfriForum het vandag ’n skrywe aan Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, gerig nadat die departement van water en sanitasie…
AfriForum se Potchefstroom-tak het gedurende Oktober ’n totaal van 106 slaggate herstel as deel van dié burgerregte-organisasie se Maand van…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 7 November 2017 ’n klag by die kantoor van die munisipale bestuurder van die Metsimaholo…
AfriForum se Kathu-tak het die 500-jaar herdenking van die Hervorming gevier deur onder meer bome by die Hugenote-park in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing