AfriForum stig Moreletapark-tak
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 November 2017 ’n tak in Moreletapark, Pretoria gestig. Agt bestuurslede is verkies om aan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 November 2017 ’n tak in Moreletapark, Pretoria gestig. Agt bestuurslede is verkies om aan…
AfriForum se takke in Potchefstroom, Wolmaransstad en Ventersdorp het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié dorpe oorhandig…
Meer as 60 inwoners van Fochville het op 24 November 2017 aan ’n Projek Nehemia-vergadering deelgeneem wat op die skep en ontwikkeling…
AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 25 November 2017 aan die burgerregte-organisasie se protesoptog teen plaasaanvalle en -moorde vanaf…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het Saterdagaand (25 November 2017) in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies in die Hercules-gebied vyf…
Die AfriForum tak in Pretoria-Wes het tussen 14 en 24 November 2017 ’n aantal slaggate in Quaggastraat in dié voorstad…
AfriForum se Secunda-tak het onlangs ’n lekkende waterpyp help herstel.
AfriForum se Alberton-buurtwag het verlede week selfverdedigingsklasse vir nagenoeg 30 patrolleerders aangebied.
AfriForum se takke in Limpopo het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 November 2017 ’n tak in Senekal gestig. Dit spruit uit gemeenskapslede se behoefte om swak dienslewering,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing