Bestuurslisensie hernuwing: Nuwe probleme met land se enigste lisensie-drukmasjien beklemtoon noodsaaklikheid van AfriForum se opkomende hofsaak
|

Bestuurslisensie hernuwing: Nuwe probleme met land se enigste lisensie-drukmasjien beklemtoon noodsaaklikheid van AfriForum se opkomende hofsaak

Die land se enigste lisensie-drukmasjien is weereens buite werking. Hierdie nuus beklemtoon opnuut die meriete en noodsaaklikheid van AfriForum se hofsaak later vanjaar wat die verval van bestuurslisensiekaarte aanvat. Volgens die Departement van Vervoer het die masjien onklaar geraak weens ’n tegniese probleem wat vereis dat ’n part deur die oorspronklike vervaardiger vervang moet word….

AfriForum verwerp nuwe wetsontwerp op haatspraak binne die konteks van verergerende blatante dubbele standaarde rakende haatspraak
|

AfriForum verwerp nuwe wetsontwerp op haatspraak binne die konteks van verergerende blatante dubbele standaarde rakende haatspraak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n skriftelike voorlegging by die Gekose Komitee oor Sekuriteit en Justisie ingedien oor die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak. AfriForum het in 2019 en 2021 skriftelike kommentaar teen hierdie voorgestelde wetsontwerp ingedien en in 2022 ’n mondelinge voorlegging voor die Portefeuljekomitee oor Justisie en Korrektiewe…

AfriForum nader hof oor Eskom en minister se “oneerlikheid”
|

AfriForum nader hof oor Eskom en minister se “oneerlikheid”

AfriForum gaan ’n hersieningsaansoek bring teen die nasionale tesourie se besluit om vrystelling aan Eskom toe te staan in terme van onreëlmatige spandering en wanbesteding by dié staatsentiteit. Dit volg nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, in die Staatskoerant aangekondig het dat Eskom hierdie vrystelling van die Openbare Finansiële Bestuurswet en die regulasies van…

Nominasies vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel stroom in
|

Nominasies vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel stroom in

Op 27 Maart het teaterliefhebbers Wêreldteaterdag gevier. Dié dag is op ’n hoogtepunt afgesluit toe die Naledi-teatertoekennings vir 2022 bekend gemaak is. Nominasie vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel was oorheersend met tien nominasies in verskeie kategorieë. Die Gelofte is in 2022 by AfriForum Teater aangebied oor ’n speelvak van ses weke. Dié musiekblyspel is ’n…

Sukses: AfriForum wen kostes in saak teen regering se Covid-19-ramptoestand
|

Sukses: AfriForum wen kostes in saak teen regering se Covid-19-ramptoestand

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n kostebevel in die Hooggeregshof in Pretoria gewen vir regsaksie wat die organisasie in 2022 teen die verlenging van die regering se nasionale ramptoestand geloods het. AfriForum het in Februarie 2022 hofstukke beteken waarin die Hooggeregshof versoek is om die ramptoestand as ongeldig en onregmatig te verklaar. Ondanks die organisasie…

AfriForum slaag om Lesufi se verskoning aan AfriForum ’n bevel van die hof te maak
|

AfriForum slaag om Lesufi se verskoning aan AfriForum ’n bevel van die hof te maak

AfriForum het daarin geslaag om ’n hofbevel in die Gautengse Afdeling van die Hooggeregshof in Johannesburg te bekom wat die skikking waarin Panyaza Lesufi, die Gautengse premier, sy spyt uitgespreek het oor sy valse bewering teen AfriForum en waarin hy sy bewerings terugtrek dat AfriForum ’n sluipmoord op hom wou voer en sy kinders agtervolg…

Verlenging van Covid-19-toelaag niks meer as ’n verkiesingsfoefie nie
|

Verlenging van Covid-19-toelaag niks meer as ’n verkiesingsfoefie nie

Die burgerregteorganisasie AfriForum beskou die plan om die tydperk vir die uitbetaling van die omstrede R350 Covid-19 maatskaplike noodverligtingstoelae tot in 2024 te verleng as niks meer as ’n verkiesingsfoefie nie. AfriForum hou vol dat die uitbetaling van hierdie toelae veral nie verleng moet word nie, aangesien dit ’n uitgawe is wat die regering eenvoudig…

Rampregulasies skep onsekerheid en wantroue
|

Rampregulasies skep onsekerheid en wantroue

Die rampregulasies wat gister bekendgemaak is skep onsekerheid en wantroue by die publiek aangesien die regulasies nie duidelik is nie.  Hierdie regulasies kom ná ’n ramptoestand weens die kragkrisis op 9 Februarie 2023 afgekondig is. ’n Duidelike uiteensetting oor hoe die regering deur middel van hierdie regulasies die kragkrisis gaan oplos en die stappe wat…

AfriForum doen beroep op gemeenskappe om veiligheidstrukture te versterk en georganiseerd te raak
|

AfriForum doen beroep op gemeenskappe om veiligheidstrukture te versterk en georganiseerd te raak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n beroep op gemeenskappe gedoen om voort te gaan om burgerlike veiligheidstrukture soos buurtwagte te bou en te verbeter. Dit volg ná die vrystelling van die jongste misdaadstatistieke deur die minister van Polisie, Bheki Cele. Volgens die statistieke was daar ‘n toename in geweldsmisdaad, insluitend moord, aanranding en rooftogte tussen Oktober…

End of content

End of content