AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2023 is hier
|

AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2023 is hier

AfriForum Sakenetwerk bied in samewerking met Akademia weereens vanjaar die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan. Dié kompetisie gee entrepreneurs die geleentheid om hul unieke ondernemings en idees ten toon te stel en word sedert 2017 deur die organisasie aangebied. Vanaf 2017 het meer as 350 entrepreneurs vir dié kompetisie ingeskryf en meer as 16 000 lede…

Grondbesettingsaak: Desperate EFF se aansoek om verlof tot appèl deur derde en laaste hof met koste van die hand gewys
|

Grondbesettingsaak: Desperate EFF se aansoek om verlof tot appèl deur derde en laaste hof met koste van die hand gewys

Die Hoogste Hof van Appèl het vandag ’n derde aansoek om verlof tot appèl deur Julius Malema en die EFF, teen ’n interdik wat AfriForum in 2017 verkry het, van die hand gewys. Dié interdik het Malema en die EFF verbied om mense aan te hits om privaat eiendom te betree en dit onwettig te…

AfriForum loods dokumentêr oor die ware stand van sake in Netbal SA
|

AfriForum loods dokumentêr oor die ware stand van sake in Netbal SA

AfriForum loods vandag ’n kort dokumentêr wat sekere harde realiteite binne Netbal Suid-Afrika (NSA) aan die publiek sal openbaar.     Netbal is een van die sportsoorte in Suid-Afrika wat ongelooflike potensiaal het, maar as gevolg van wanbestuur en politieke agendas word hierdie potensiaal nie ten volle ontgin nie. Volgens Ronald Peters, bestuurder van AfriForum Sport,…

AfriForum verwelkom hofbeslissing wat reg tot SA burgerskap bevestig
|

AfriForum verwelkom hofbeslissing wat reg tot SA burgerskap bevestig

Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom ’n opspraakwekkende uitspraak, wat gister in die Hoogste Hof van Appèl gelewer is, wat bepaal dat menige Suid-Afrikaners in die buiteland se verbeurde Suid-Afrikaanse burgerskap herstel moet word en dat hulle aan die Suid-Afrikaanse nasionale verkiesing in 2024 sal kan deelneem. Die Hoogste Hof van Appèl het beslis dat Artikel 6…

AfriForum plaas druk op minister van Vervoer oor stukkende lisensie-drukmasjien
|

AfriForum plaas druk op minister van Vervoer oor stukkende lisensie-drukmasjien

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Sindisiwe Chikunga, die minister van Vervoer, gestuur waarin die organisasie duidelikheid van haar departement eis oor die stukkende lisensie-drukmasjien. Op 3 Mei is berig dat Suid-Afrika se enigste lisensie-drukmasjien weer gebreek het – minder as ’n jaar sedert dit die laaste keer gebeur het. Die woordvoerder van…

AfriForum eis duidelikheid oor beloofde amnestie vir diegene met kriminele rekords vir oortredings tydens inperking
|

AfriForum eis duidelikheid oor beloofde amnestie vir diegene met kriminele rekords vir oortredings tydens inperking

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Ronald Lamola, die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, gestuur waarin hy duidelikheid eis oor die regering se planne om amnestie te gee aan burgers wat skuldig bevind is aan die oortreding van inperkingsregulasies tydens die nasionale ramptoestand vir die Covid-19-pandemie. “AfriForum het ’n aantal klagtes ontvang…

AfriForum betree bakensaak oor magte van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie
|

AfriForum betree bakensaak oor magte van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 26 Mei hofstukke ingedien om as vriend van die hof (amicus curiae) toe te tree by ’n saak wat moet bepaal of die bevindings en aanbevelings wat deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gemaak word bindend is of nie. Die appèlsaak hier ter sprake is South African Human Rights Commission //…

Oekraïne: Suid-Afrika pleeg ekonomiese selfmoord
|

Oekraïne: Suid-Afrika pleeg ekonomiese selfmoord

Die burgerregteorganisasie AfriForum het in reaksie op bewerings dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verskaf het, gesê dat president Ramaphosa en die ANC-regering besig is om Suid-Afrika na ekonomiese selfmoord te lei deur die oorlog in die Oekraïne ook nou Suid-Afrika se oorlog te maak. Volgens AfriForum is die oorlog in Oekraïne nie Suid-Afrika se oorlog…

Ná wegholsukses is Die Kaplyn se speelvak tot 4 Junie verleng
|

Ná wegholsukses is Die Kaplyn se speelvak tot 4 Junie verleng

Die musiekblyspel Die Kaplyn, wat aanvanklik net vanaf 26 April tot 21 Mei by die AfriForum Teater opgevoer sou word, se speelvak is nou tot 4 Junie verleng. Dit volg ná die wegholsukses van die eerste speelvak se kaartjieverkope. Die Kaplyn is ’n aangrypende verhaal van die gebeure tydens die Grensoorlog in die 1980’s. Die produksie…

AfriForum in hof met hersieningsaansoek oor SAMRK-besluit oor Malema-haatspraak
|

AfriForum in hof met hersieningsaansoek oor SAMRK-besluit oor Malema-haatspraak

Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Hooggeregshof in Johannesburg vir ’n hersieningsaansoek oor die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) se 2019 besluit dat Julius Malema, leier van die EFF, na hulle mening nie in 2016 haatspraak gepleeg het tydens ’n byeenkoms in Newcastle nie. Malema het op hierdie geleentheid, onder andere, gesê: “We are not calling…

End of content

End of content