AfriForum Teater vier Taaldag met eie WAT-woord
AfriForum Teater het ter viering van Taaldag die woord “tuiskomplek” gekoop deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT). “Tuiskomplek” is gepas aangesien AfriForum Teater hulself beskou as dié tuiskomplek vir die Afrikaanse kunste. Dit is hulle begeerte om ’n tuiste vir die gemeenskap te skep waar Afrikaans as taal in die kunste ontwikkel en…