AfriForum Teater vier Taaldag met eie WAT-woord
|

AfriForum Teater vier Taaldag met eie WAT-woord

AfriForum Teater het ter viering van Taaldag die woord “tuiskomplek” gekoop deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT). “Tuiskomplek” is gepas aangesien AfriForum Teater hulself beskou as dié tuiskomplek vir die Afrikaanse kunste. Dit is hulle begeerte om ’n tuiste vir die gemeenskap te skep waar Afrikaans as taal in die kunste ontwikkel en…

AfriForum oor Jacob Zuma: Versuim om oud-president terug te stuur tronk toe bevestig ANC-kaders is verhewe bo die wet
|

AfriForum oor Jacob Zuma: Versuim om oud-president terug te stuur tronk toe bevestig ANC-kaders is verhewe bo die wet

Die burgerregteorganisasie AfriForum beskou die Departement van Korrektiewe Dienste se besluit om Jacob Zuma kwyt te skeld van sy vonnis as ’n belediging vir geregtigheid en die oppergesag van die reg. Die tyd wat Zuma op parool deurgebring het – wat onregmatig toegestaan is – tel nié as die uitdiening van ’n vonnis nie. In…

Eerste deel van AfriForum se hofstryd teen lisensiehernuwingstydperk afgehandel
|

Eerste deel van AfriForum se hofstryd teen lisensiehernuwingstydperk afgehandel

Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Hooggeregshof in Pretoria vir die tweede en laaste dag van die organisasie se hofstryd teen die vyfjaar-hernuwingstydperk vir bestuurslisensies, wat soveel wanfunksionering veroorsaak. Hierdie saak vind plaas binne die konteks van die regering se een en enigste lisensiekaartdrukmasjien wat weer, vir die tweede keer in minder as ’n…

Groot opwinding verwag in nuwe Vetkoekpaleis-reeks
|

Groot opwinding verwag in nuwe Vetkoekpaleis-reeks

AfriForumTV is opgewonde om aan te kondig dat hulle binnekort met die vervaardiging van ’n splinternuwe Vetkoekpaleis-reeks begin. Vetkoekpaleis 2 word met behulp van AfriForum vervaardig vir AfriForumTV se digitale platform en sal teen Desember 2023 op dié platform te sien wees. Dié reeks word van 28 September tot 28 Oktober in die AfriForum Teater…

Kill the Boer: AfriForum pak Malema se haatspraak eersdaags in Appèlhof
|

Kill the Boer: AfriForum pak Malema se haatspraak eersdaags in Appèlhof

Die burgerregteorganisasie AfriForum het aangekondig dat sy appèl teen die Gelykheidshof se bevinding dat die Kill the Boer-dreunsang nie haatspraak is nie, op 4 September in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein aangehoor gaan word. AfriForum het dié aankondiging gemaak nadat Julius Malema, leier van die EFF,  weer die afgelope naweek Kill the Boer…

Malema se uitlatings ís haatspraak: AfriForum behaal dubbele oorwinning in saak teen Menseregtekommissie
|

Malema se uitlatings ís haatspraak: AfriForum behaal dubbele oorwinning in saak teen Menseregtekommissie

Die burgerregteorganisasie AfriForum was suksesvol met sy hofaansoek in die Johannesburgse Hooggeregshof teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) om hul besluit op hersiening te neem dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitlatings nie neerkom op haatspraak nie. Regter Roland Sutherland het vandag beslis dat die SAMRK se 2019 bevinding dat Malema nie haatspraak gepleeg…

Sukses: Hof bevind die toestaan van mediese parool aan Jacob Zuma was onwettig danksy AfriForum
|

Sukses: Hof bevind die toestaan van mediese parool aan Jacob Zuma was onwettig danksy AfriForum

Die Konstitusionele Hof het vandag voormalige president Jacob Zuma se verlof tot appèl van die hand gewys en dus bevestig dat die mediese parool wat Arthur Fraser aan Zuma toegestaan het, onwettig was. Dít kom nadat die burgerregteorganisasie AfriForum en ander in 2021 ’n dringende hofaansoek teen ses respondente beteken het in die saak wat…

AfriForum help Skaak SA met hofsaak teen onregmatige skorsing
|

AfriForum help Skaak SA met hofsaak teen onregmatige skorsing

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n hofaansoek gebring om die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) se besluit om Skaak SA te skors, ter syde te stel. SASKOK het Skaak SA op 22 April 2023 geskors sonder enige konkrete redes welke besluit teenstrydig is met SASKOK se prosedures, soos vervat in hul grondwet. AfriForum veroordeel hierdie…

Diskriminerende raskwotas skend regte en prestasiegeleenthede by o/16 Grant Khomo-week
|

Diskriminerende raskwotas skend regte en prestasiegeleenthede by o/16 Grant Khomo-week

AfriForum is bewus van ’n besluit wat geneem is om die Westelike Provinsie se o/16-span van die finaal van die Grant Khomo-week te diskwalifiseer omdat die span nie aan die raskwotas van die toernooi voldoen het nie. Die burgerregteorganisasie het ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) gerig waarin dit versoek dat die unie tussenbeide…

AfriForum eis onafhanklike ondersoek ná bewerings van wanbestuur, seksuele misdrywe en viktimisasie by Netbal SA
|

AfriForum eis onafhanklike ondersoek ná bewerings van wanbestuur, seksuele misdrywe en viktimisasie by Netbal SA

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) geëis dat ’n onafhanklike ondersoek teen Netbal SA van stapel gestuur moet word. Dit volg ná AfriForum in ’n dokumentêr getiteld Die ware stand van sake in Netbal SA die kollig geplaas het op bewerings van viktimisasie, seksuele misdrywe…

End of content

End of content