Beurtkrag
Jy betaal, maar Eskom weerhou jou krag weens munisipale skuld. Help AfriForum om jou krag aan te hou! Skuld moet vereffen word van die munisipaliteit en die gemeenskap. Teken ons petisie en help ons om volgehoue druk op Eskom te plaas.
Hof beveel Eskom om weerhoude inligting aan AfriForum bekend te maak. Eskom appelleer teen die hofuitspraak. Wat steek Ekom weg?…
AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van…
Stop dat ’n EFF-koalisie Pretoria regeer Help AfriForum om te keer dat die EFF en hulle vennote beheer van die…
Geagte inwoners van Pretoria-Noord, Dit is met erns en besorgdheid dat ons jul aandag wil vestig op ’n dringende kwessie…
Inwoners van Sasolburg is keelvol vir swak dienslewering. Slaggate word nie opgevul nie, straatligte word nie herstel nie en die…
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team