AfriForum verstrek regsbystand aan tehuis vir gestremde persone en plaas die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling op terme
Die burgerregteorganisasie AfriForum verleen regsadvies aan Sunfield Home Fortuna, ’n tehuis vir fisiese en verstandelik gestremde persone, aangesien die staat…