AfriForum se Vanderbijlpark-tak beveilig substasies
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het ses substasies, oor ’n tydperk van drie weke, saam met Sekuriteit Sonder Grense beveilig deur alarmstelsels…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het ses substasies, oor ’n tydperk van drie weke, saam met Sekuriteit Sonder Grense beveilig deur alarmstelsels…
AfriForum het op 12 September ’n buurtwag in De Rust gestig. Petro Swanepoel sal as buurtwagleier dien met Werner Alverts,…
AfriForum se Marble Hall-tak het op 9 September twee bome aan Laerskool Marble Hall, as deel van AfriForum se boomplantmaandprojek,…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 8 September ’n watertrok met 10 000 liter water aan die Bronkhorstspruit-gemeenskap verskaf. Dit volg…
Die Departement van Toerisme se appèlsaak is vandag in die Konstitusionele Hof aangehoor. Die departement appelleer die 2021 uitspraak deur…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 7 September vier bome by die Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine as deel van dié burgerregteorganisasie se…
AfriForum het vandag die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die haglike toestand van die drinkwater in Parys. Die…
Die AfriForum-buurtwagte in Christiana, Delareyville en Vryburg het gedurende Augustus en vroeg in September hard gewerk om sigbaarheid in dié…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het hofstukke ingedien om as ’n vriend van die hof in die Demokratiese Alliansie (DA) se saak…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 2 September, drie voetoorgange, twee voor Hoërskool Erasmus en een voor Laerskool Du Preez…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing