AfriForum se Noord van die berg-tak verfraai omgewing
AfriForum se Noord van die berg-tak het hul eie tuinspan op die been gebring, en het verlede week hard in…
AfriForum se Noord van die berg-tak het hul eie tuinspan op die been gebring, en het verlede week hard in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 20 September hul nuwe landelike veiligheidstrategie aan die boeregemeenskap van Simondium voorgelê. In…
AfriForum se Warmbad-tak het op 15 September sy #VegEnBou-projek by Laerskool en Hoërskool Warmbad van stapel gestuur. Dié tak het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 15 en 16 September Laerskool Hermanus, Elandsrivier Primêr, en Laerskool Panorama in die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 19 September ’n memorandum aan die Durbanville-polisiekantoor oorhandig. In die memorandum word daar na dié…
Die AfriForum-tak in Heilbron het, vir boomplantmaand, 30 witstinkhoutbome (Celtis africana) by Hoërskool Heilbron geplant. Dit kom nadat die skool…
AfriForum het vandag ’n rampfonds op die been gebring nadat die damwal van die slikdam by Jagersfontein op 11 September…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag hofstukke teen die Mpumalanga Departement van Maatskaplike Ontwikkeling ingedien, nadat die departement steeds weier om…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 10 September, in samewerking met die Mosselbaai-munisipaliteit, 21 koorsbome (Acacia xanthophloea) in Apiesdoringstraat se…
AfriForum se Midvaal-tak het Saterdag as deel van Solidariteit Helpende Hand se Meyerton-tak se familiedag wat by Lerato-kinderhuis in Meyerton…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing