Sasolburg-tak wy Hoëveldse Tuine met ’n tuinfees in
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 1 Oktober die Hoëveldse Tuine met ’n heerlike tuinfees ingewy. Dié tak het die…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 1 Oktober die Hoëveldse Tuine met ’n heerlike tuinfees ingewy. Dié tak het die…
AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan se hande staan vir niks verkeerd nie. Hulle het die laaste week…
Die AfriForum-tak in Brits het op 27 September saam met die leerders van Laerskool De Kroon twee witstinkhoutbome (Celtis africana)…
AfriForum se Lichtenburg-tak het gedurende September slaggate in Lichtenburg opgevul. Daar is 13,5 ton teer gebruik om ongeveer 520 slaggate…
AfriForum se Worcester-tak het op 24 September twee kompetisies geloods om die gemeenskap by Erfenisdag en die plant van bome…
AfriForum se Weskus-tak het op 2 Oktober 2 km se kuslyn in die Langebaan-omgewing opgeruim. Dié tak het dit goedgedink…
Die AfriForum-tak in die Weskus het op 23 September die veldblom-projek by die Longacres Country Estate in die Langebaan-area van…
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 24 September ’n skoonmaakprojek van stapel gestuur. ’n Parkie in Kraaifontein is opgeruim en meer…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 September 20 bome in die Helderberg-omgewing geplant. “Die Primêre Skool Gordonsbaai, die Temperance Town…
AfriForum se Paarl-tak, wat in Julie vanjaar gestig is, het op 29 September 12 bome by die Laerskool Noord-Eind in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing