Apiesrivier-buurtwag trek verdagte tydens plaasroof vas
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 9 Oktober in samewerking met ander rolspelers een van drie gewapende mans tydens ’n plaasroof…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 9 Oktober in samewerking met ander rolspelers een van drie gewapende mans tydens ’n plaasroof…
Die AfriForum-tak in Delmas, in samewerking met die vrywilligersgroep Delmas Herleef en verskeie borge vanuit die gemeenskap, bring sigbare vernuwing…
AfriForum Gemeenskapsveiligheid doen ’n beroep op boere, wat nog nie by hul plaaslike veiligheidstrukture betrokke is nie, om onmiddellik betrokke…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort se brandbestrydingseenheid het op 6 Oktober omstreeks 20:00 binne minute op die toneel van ’n brand,…
AfriForum se Rustenburg-tak het in September ’n totaal van 5,1 hektaar gras gesny. Die fokusareas was by Wildevy-sentrum, op die…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 6 Oktober ’n foutiewe flens (“flange”) in die waterklep in Elandsheuwel- en Leemhuisstraat herstel…
AfriForum het op 7 Oktober ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) ’n aansoek teen die…
AfriForum Sakenetwerk het op 28 en 29 September in samewerking met Akademia, Pretoria FM, Steyn IP en Kwikstert die Entrepreneur…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 4 September ’n minisubstasie op die hoek van Da Vinci- en Moerdykstraat beveilig. Die transformator…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 1 Oktober altesaam 20 vrugtebome waaronder appel-, peer-, pruim-, nartjie-, lemoen-, nektarien- en appelkoosbome sowel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing