Klerksdorp se Songloed-buurtwag herstel straatligte as deel van #OnsDorp-projek
AfriForum se Songloed-buurtwag en werkernemers van die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het op 29 Oktober ’n groot verskil in Songloed en…
AfriForum se Songloed-buurtwag en werkernemers van die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het op 29 Oktober ’n groot verskil in Songloed en…
Die saailinge wat AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag in Julie aan die SAVF Evanna Tehuis geskenk het, het al groente gedra wat…
AfriForum se Klerksdorp-tak het op 29 Oktober die tweede fase van die #OnsDorp-projek in Murantiweg afgehandel. Die area vanaf Buffeldoornpad…
Op aanvraag van die gemeenskappe van Deneys- en Oranjeville, is daar Donderdagaand, 27 Oktober, ’n inligtingsvergadering gehou met die oog…
Die AfriForum-tak in Upington het op 27 Oktober ’n brief aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit gerig nadat dit onder…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en adv. Phyllis Vorster het op 26 Oktober die Hoërskool Durbanville besoek. Dié veldtog dien…
AfriForum het vanoggend ’n dringende brief aan Eskom en die Ngwathe Munisipaliteit gerig oor die kragkrisis waarin die inwoners van…
AfriForum se Zeerust-tak het op 22 Oktober slaggate in Zeerust opgevul. Die area wat op gefokus is, is Zee- en…
Herhaalde pogings deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid om die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) te kry om met Phoenix High School…
Die AfriForum-buurtwagte in Pretoria, Centurion en Bronkhorstspruit het op 22 Oktober aan ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Pretoria en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing