AfriForum bied opleiding in trauma-ondersteuning aan
AfriForum se trauma-eenheid het nege vrywilligers gewerf en op 5 November in George opgelei om slagoffers van plaasaanvalle en geweldsmisdaad…
AfriForum se trauma-eenheid het nege vrywilligers gewerf en op 5 November in George opgelei om slagoffers van plaasaanvalle en geweldsmisdaad…
AfriForum se Kamieskroon-tak het op 8 November twee boorgatpompe elk met ’n kontrolebord aan die Kamiesberg-munisipaliteit geskenk en geïnstalleer. Die…
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Woensdag 9 November ’n gedetailleerde kaart van die omgewing in die Witrivier-polisiekantoor se raadsaal opgehang….
AfriForum se Lichtenburg-tak het gedurende Oktober slaggate in hierdie dorp opgevul. Die areas waarop gefokus is, sluit Kerk-, Greef-, Buchanan-…
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 1 en 2 November ’n groot verskil in hulle onmiddellike omgewing gemaak. Dié tak en…
AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het op 5 November ’n intelligensie-gedrewe operasie gedryf wat die arrestasie van drie verdagtes tot gevolg gehad…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vredendal-buurtwagte in die Matzikama-distrik het op 28 Oktober aan ’n gesamentlike oorgrens polisiëringsaksie deelgeneem. Verskeie rolspelers…
AfriForum het op 3 November ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Oos-Kaap se Premier…
AfriForum se Heilbron-tak het op 2 November ’n dringende brief aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die besoedeling van…
AfriForum het vandag ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die KwaZulu-Natal Premier ingedien. AfriForum se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing