Lede van Centurion-buurtwag verleen hulp aan vrou
AfriForum se Centurion-buurtwaglede het op 9 Januarie ’n noodboodskap per Telegram van ’n vrou ontvang wat langs die N1-snelweg tussen…
AfriForum se Centurion-buurtwaglede het op 9 Januarie ’n noodboodskap per Telegram van ’n vrou ontvang wat langs die N1-snelweg tussen…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 6 Januarie ’n sigbaarheidspatrollie in samewerking met die Apiesrivier-Noord-gemeenskapspolisiëringforum (GPF) en die Hammanskraal-polisie uitgevoer. Die…
Dit het die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) byna vier maande geneem om ’n saak van beweerde wraakpornografie te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die voorgestelde wysigings aan die voordele van Militêre Veterane se pensioenregulasies 2022, soos gepubliseer vir…
Sers. Lizzie Mojapelo, ’n beampte van die polisie se beskermings-en-sekuriteitsdienste, het beweer dat polisiebeamptes nie na die huis van die…
AfriForum se Laer-suidkus-tak het hul regspan op 9 Desember opdrag gegee om die Ugu-distriksmunisipaliteit aan te maan om watertoevoer te…
AfriForum se Vryheid- en Paulpietersburg-takke het op 9 Desember ’n brief aan die Departement van Vervoer in Vryheid gerig wat…
AfriForum se Parys-tak het gister by die provinsiale sowel as die nasionale Rampbestuur aangevra dat die waterkrisis in Parys ’n…
Die Vaal Emergency Care privaat ambulansdienste het vandag onderneem om aan die lede van AfriForum se Deneysville-tak gratis ambulansdienste beskikbaar…
AfriForum se Westonaria-tak het op 5 Desember elektriese toerusting aan die Wes-Rand-munisipaliteit in Westonaria geskenk. Dié skenking het uit 400…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing