AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus besoek skole in Oudtshoorn met #DieValFilm
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22, 23 en 24 Februarie elf skole in Oudtshoorn besoek. Dié veldtog dien…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22, 23 en 24 Februarie elf skole in Oudtshoorn besoek. Dié veldtog dien…
AfriForum se Teks-buurtwag het op Donderdag 23 Februarie regs-en-risiko-opleiding, by die Anker-gemeente in Secunda, vir die gemeenskap van Trichardt, Evander,…
Verskeie veiligheidstoerusting soos koëlvastebaadjies, kolligte, noodhulpsakke, voertuigmagnete, kegels en pepergas is onlangs deur die Laer-suidkus-tak aangeskaf om buurtwagte toe te…
André de Ruyter se kennistydperk wat met meer as ’n maand verkort is, is vir AfriForum ’n klinkklaar bewys dat…
Op 20 Februarie is Delmas deur gewelddadige onluste geruk. AfriForum se Delmas Valke- en Eloff-buurtwag asook Sundra Rietkol Bulldogs het…
Die Brits-buurtwag het op 18 Februarie inligting vanaf ’n AfriForum-lid ontvang dat twee verdagtes besig was om die treinspoor agter…
AfriForum se Stella-sektor wat onder die Vryburg-buurtwag val het op 16 Februarie verskeie gesteelde goedere terug gevind. ’n Boer in…
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met AfriForum se Wes-Kaap-kantoor het vanoggend ’n sakeontbyt by Nitida-wynlandgoed in Durbanville in die Kaap gehou….
AfriForum se Standerton-buurtwag is vanoggend ontbied nadat swaar reën deur die nag tot oorstromings in die omgewing gelei het en…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Februarie hulp aan die brandweerdienste verleen om ’n groot boom in Sonjastraat te verwyder…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing