Rustenburg-tak bou voort op suksesvolle skoonmaakprojek
Die AfriForum-tak in Rustenburg het gedurende Mei nog ’n suksesvolle skoonmaakprojek voltooi. Meer as 1,9 hektaar se gras is gesny,…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het gedurende Mei nog ’n suksesvolle skoonmaakprojek voltooi. Meer as 1,9 hektaar se gras is gesny,…
AfriForum se Parys-tak het op 3 Junie voortgegaan om slaggate op te vul as deel van die Ngwathe Gemeenskapsforum se…
AfriForum se Fochville-tak het op 2 en 3 Junie saam met die Fochville-gemeenskap en die Fochville-gemeenskapsforum die areas rondom Fochville…
AfriForum se tak in Swellendam het op 5 Junie ’n takvergadering gehou om ’n nuwe bestuur te verkies. Die nuwe…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 3 Junie verskeie van hul volhoubaarheidsprojekte van stapel gestuur. Dié tak het weggespring met die…
AfriForum se Noord-Kaap-takke het op 5 Junie watermonsters in die streek begin neem. Dit volg nadat sterftes weens cholera en…
AfriForum se Matzikama-tak het in Mei verskeie suksesse behaal. Dié tak het hierdie maand drie nuwe buurt- en plaaswagte in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n handleiding met wenke en antwoorde op gereelde vrae oor die besit en hantering van…
AfriForum se Weskus-tak het op 3 Junie die nuut gestigte Hopefield-plaaswag toegerus met veiligheidstoerusting en ook veiligheidsopleiding verskaf. Hierdie veiligheidstoerusting…
AfriForum het in ’n dringende brief aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit antwoorde geëis oor die toekoms van die Melrose-huis. Dit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing