AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2023 is hier
AfriForum Sakenetwerk bied in samewerking met Akademia weereens vanjaar die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan. Dié kompetisie gee entrepreneurs die…
AfriForum Sakenetwerk bied in samewerking met Akademia weereens vanjaar die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan. Dié kompetisie gee entrepreneurs die…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het vanoggend in samewerking met Mooirivier Beskerming en CB Sekuriteit twee verdagtes aangekeer wat koperkabels gesteel het….
AfriForum se regstryd teen die Ngwathe-munisipaliteit vir behoorlike watervoorsiening aan die gemeenskap en die herstel van dié infrastruktuur duur steeds…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek verdere skriftelike kommentaar wat die Onteieningswetsontwerp (B 23 – 2020) sterk teenstaan, by die Vrystaatse…
AfriForum het op 15 Junie druk op die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit geplaas om dringend aandag te skenk aan herstelwerk wat…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 16 Junie saam met ongeveer 50 volwassenes en kinders die winterkoue aangedurf om Konsentrasiekampdag te…
AfriForum se Rustenburg-tak het op 19 Junie ’n suksesvolle aksie gehou deur die ou begraafplaas in Kockstraat skoon te maak….
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 9 Junie in samewerking met die plaaslike gemeenskap slaggate reg oor die dorp opgevul. Hierdie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek verdere skriftelike kommentaar teen die Onteieningswetsontwerp [B 23 – 2020] ingedien. Dit volg nadat die…
AfriForum het op 9 Junie ingespring en hulp verleen aan Kays-karavaanpark in die Strand nadat Joey Lotter van Helpende Hand…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing