AFRIFORUM OORTUIG OOR POLITIEKE INMENGERY NÁ SLAGOFFER GEDREIG WORD
| |

AFRIFORUM OORTUIG OOR POLITIEKE INMENGERY NÁ SLAGOFFER GEDREIG WORD

Die burgerregteorganisasie AfriForum sê sy vermoede dat ’n beweerde verkragter polities beskerm word, is vandag weer eens bevestig deur gebeure by die streekshof in Somerset-Oos in die Oos-Kaap. AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, verteenwoordig die slagoffer, Celeste Gouws, wat in 2017 na bewering in haar eie huis verkrag is nadat sy…

AfriForum bring aansoek om Ramaphosa voor die Zondo-kommissie te kruisondervra oor kaderontplooiing
| |

AfriForum bring aansoek om Ramaphosa voor die Zondo-kommissie te kruisondervra oor kaderontplooiing

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele aansoek by die Zondo-kommissie oor staatskaping ingedien ingevolge waarvan ’n bevinding gevra word dat pres. Cyril Ramaphosa gedagvaar word om voor die kommissie te verskyn. AfriForum vra spesifiek dat pres. Ramaphosa oor die ANC se kaderontplooiingsbeleid ondervra word en versoek ook dat AfriForum die geleentheid gegun word om…

BOTSWANA STEL GERRIE NEL EN LEDE VAN PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID AAN OM BYSTAND TE VERLEEN MET MASWABI-VERVOLGING
| |

BOTSWANA STEL GERRIE NEL EN LEDE VAN PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID AAN OM BYSTAND TE VERLEEN MET MASWABI-VERVOLGING

AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, het vandag tydens ’n regstreekse uitsending aangekondig dat die regering van Botswana vir adv. Nel, adv. Phyllis Vorster (aanklaer) en Andrew Leask, hoofondersoeker by die eenheid, aangestel het om die voorverhoorverrigtinge in dié land se vervolging van Welheminah Mphoeng Maswabi te behartig. Maswabi was ’n agent…

AFRIFORUM EN SOLIDARITEIT NADER HOF OOR DEPARTMENT VAN TOERISME SE RASSISTIESE FONDS
| |

AFRIFORUM EN SOLIDARITEIT NADER HOF OOR DEPARTMENT VAN TOERISME SE RASSISTIESE FONDS

AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek in hul saak teen die Departement van Toerisme in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria beteken. Dit volg nadat pres. Cyril Ramaphosa en Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van Toerisme, verlede jaar die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) bekend gestel het as ’n instelling wat finansiering aan toerismeondernemings in swart besit verskaf…

AFRIFORUM: DWS MÓÉT TOETREE EN SUKKELENDE MUNISIPALITEITE HELP MET WATERDIENSTE
| |

AFRIFORUM: DWS MÓÉT TOETREE EN SUKKELENDE MUNISIPALITEITE HELP MET WATERDIENSTE

AfriForum is van mening dat die Departement van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie (DWS) nie weet wat hul rol op nasionale, provinsiale of plaaslike vlak is nie en hulself herhaaldelik weerspreek. Dit volg nadat Sputnik Ratua, woordvoerder van DWS, gesê het die DWS kan nie op nasionale vlak in Hibberdene toetree nie en dat dit…

AFRIFORUM-BUURTWAGTE NEEM DEEL AAN NASIONALE PATROLLIE
| |

AFRIFORUM-BUURTWAGTE NEEM DEEL AAN NASIONALE PATROLLIE

AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap het op 12 en 13 Maart 2021 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 1 000 AfriForum-lede het aan die patrollie deelgeneem en hulle is deur nagenoeg 270 ander lede, wat verskeie lede van die SAPD insluit, ondersteun. Ongeveer 900 voertuie het 16 200 km afgelê…

AFRIFORUM SE GAUTENG-BUURTWAGTE NEEM DEEL AAN NASIONALE PATROLLIE
| |

AFRIFORUM SE GAUTENG-BUURTWAGTE NEEM DEEL AAN NASIONALE PATROLLIE

AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 12 Maart 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskappolisiëringsforums, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aangepak. Altesaam 548 AfriForum-lede en 390 ander patrolleerders het 22 533 km met 489 voertuie afgelê….

AFRIFORUM HOU NASIONALE PATROLLIE
| |

AFRIFORUM HOU NASIONALE PATROLLIE

AfriForum het op 12 Maart 2021 ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land te verhoog. Hierdie nasionale patrollies vind drie maal per jaar plaas. Duisende AfriForum-lede en instansies soos privaat buurtwagte, sekuriteitsmaatskappye, gemeenskapspolisiëringsforums, insleepdienste, polisiestasies, plaaslike ondernemings, paramedici en verkeersbeamptes, het aan hierdie patrollie deelgeneem wat dit so groot sukses gemaak het….

AFRIFORUM SE MPUMALANGA-BUURTWAGTE NEEM DEEL AAN NASIONALE PATROLLIE
| |

AFRIFORUM SE MPUMALANGA-BUURTWAGTE NEEM DEEL AAN NASIONALE PATROLLIE

AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 12 Maart 2021 aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagaktiwiteite wat onder vlak 1 van die inperking weer hervat is. Sowat 251 AfriForum-lede en 397 ander veiligheidsrolspelers het aan die patrollie deelgeneem. Die patrollie is uitgevoer met…

AFRIFORUM SE LIMPOPO-BUURTWAGTE NEEM DEEL AAN NASIONALE PATROLLIE
| |

AFRIFORUM SE LIMPOPO-BUURTWAGTE NEEM DEEL AAN NASIONALE PATROLLIE

AfriForum se buurtwagte in Limpopo het oor die afgelope naweek deelgeneem aan ’n nasionale patrollie. Op 12 Maart het AfriForum se buurtwagte in dié provinsie deelgeneem aan ’n landswye operasie om verhoogde sigbaarheid te handhaaf en funksionaliteit van nasionale kommunikasienetwerke en sinkronisasie te toets. Die buurtwagte het ook saam met ander veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye en die…

End of content

End of content