AFRIFORUM JEUG SLAAG REEDS DAARIN OM 51 NSFAS-STUDENTE TE LAAT REGISTREER
|

AFRIFORUM JEUG SLAAG REEDS DAARIN OM 51 NSFAS-STUDENTE TE LAAT REGISTREER

AfriForum Jeug se regspan is gister (31 Maart 2021) in kennis gestel dat 51 van die 132 studente wat deur die organisasie  verteenwoordig word, toegelaat is om vir 2021 by verskeie universiteite te registreer terwyl hul NSFAS-saak nog hangend is. AfriForum staan die studente by in die saak rakende hul finansiering van NSFAS wat onregmatig…

AFRIFORUM SE BOTHAVILLE-BUURTWAG HELP OM 17 VERDAGTES VAS TE TREK; TAK VERBETER NETHEID VAN DORP
| |

AFRIFORUM SE BOTHAVILLE-BUURTWAG HELP OM 17 VERDAGTES VAS TE TREK; TAK VERBETER NETHEID VAN DORP

AfriForum se Bothaville-tak en -buurtwag het die afgelope maand verskeie projekte aangepak om die algehele netheid en veiligheid van die dorp te verbeter. Volgens Gawie Pretorius, leier van AfriForum se Bothaville-buurtwag, werk die buurtwag baie goed saam met die SAPD. Die volgende 17 arrestasies is gemaak nadat die SAPD gereageer het op wenke van die…

AFRIFORUM-TAKSTRUKTURE IN PARYS SIT SKOUER AAN DIE WIEL IN MAART
| | |

AFRIFORUM-TAKSTRUKTURE IN PARYS SIT SKOUER AAN DIE WIEL IN MAART

AfriForum se Parys-tak het verskeie projekte in Maart aangepak. Deur die loop van die maand het die tak altesaam 15 sakke teer gebruik om slaggate in Grensstraat op te vul. Dié straat het ’n gevaar vir motoriste ingehou weens die swak toestand daarvan. Die tak het ook saam met die Parys Selfdoengroep gewerk om die…

AFRIFORUM JEUG BESKOU NSFAS SE BELOFTE VIR BEFONDSING IN 2021 AS ONREALISTIES
|

AFRIFORUM JEUG BESKOU NSFAS SE BELOFTE VIR BEFONDSING IN 2021 AS ONREALISTIES

AfriForum Jeug beskou die onlangse aankondiging deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) dat hulle vanjaar alle studente wat bewyse kan lewer dat hulle vir befondsing kwalifiseer met finansiële hulp sal bystaan, as ’n onrealistiese onderneming.   AfriForum Jeug is tans in ’n hofgeding met NSFAS gewikkel nadat die hulpskema verlede jaar befondsing aan…

AFRIFORUM SE BRONKHORSTSPRUIT-BUURTWAG VIND GESTEELDE TROK TERUG
| |

AFRIFORUM SE BRONKHORSTSPRUIT-BUURTWAG VIND GESTEELDE TROK TERUG

Een van AfriForum se buurtwaglede het op 26 Maart 2021 om 06:00 verby ’n soja-landery gery en opgemerk dat ’n Tata-trok in die landery versteek is en vol dou was. Hy het dit aangemeld aan die buurtwagleier van AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag, Magda Lewis. Lewis en ’n ander buurtwaglid het na die trok gery waarna hulle…

AFRIFORUM-BUURTWAG BIED ONDERSTEUNING AAN HERMANUS-BRANDWEER MET HOMMELTUIG
| |

AFRIFORUM-BUURTWAG BIED ONDERSTEUNING AAN HERMANUS-BRANDWEER MET HOMMELTUIG

AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel van die organisasie se Overstrand-tak vorm, het op 25 Maart 2021 die Hermanus-brandweer bygestaan om ’n brand onder beheer te bring nadat brandstigters ’n brand in Belladonnastraat in Sandbaai gestig het. Die brandweer het  AfriForum se Alfa-buurtwag geskakel om hulp te verleen deur lig te verskaf met hul hommeltuig om…

AFRIFORUM SE NABOOMSPRUIT-TAK STIG ’N BUURTWAG
| |

AFRIFORUM SE NABOOMSPRUIT-TAK STIG ’N BUURTWAG

AfriForum se Naboomspruit-tak het op 24 Maart ’n buurtwag op die dorp gestig nadat die gemeenskap dié burgerregteorganisasie genader het met versoeke om ’n buurtwag te stig. Die buurtwag fokus daarop om die gemeenskap weerbaar te maak deur ’n veerkragtige en parate gemeenskap te skep wat as die oë en ore van die polisie sal…

AFRIFORUM JEUG BRING PAIA-AANSOEK OOR TAALBELEID BY MATIES
|

AFRIFORUM JEUG BRING PAIA-AANSOEK OOR TAALBELEID BY MATIES

AfriForum Jeug het na die gebeure by die Universiteit Stellenbosch rakende die taalbeleid en die gebruik van Afrikaans in koshuise ’n PAIA-aansoek gebring. Die aansoek fokus spesifiek op instruksies wat aan studente in leiersposisies gegee is oor die gebruik van Afrikaans, hoe dit uitgevoer word en wie die instruksies gee. “Dit is kommerwekkend dat studente…

AFRIFORUM DOEN MONDELINGE VOORLEGGINGS AAN DIE PARLEMENT OOR DIE WYSIGING VAN ARTIKEL 25 VAN DIE GRONDWET EN DIE WETSONTWERP OP ONTEIENING
| |

AFRIFORUM DOEN MONDELINGE VOORLEGGINGS AAN DIE PARLEMENT OOR DIE WYSIGING VAN ARTIKEL 25 VAN DIE GRONDWET EN DIE WETSONTWERP OP ONTEIENING

AfriForum het vandag kommentaar in die vorm van mondelinge voorleggings aan die Ad Hoc-komitee oor Wetgewing vir die Wysiging van Artikel 25 van die Grondwet gedoen, asook aan die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur teen die Wetsontwerp op Onteiening B 23-2020. Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, het AfriForum se…

AFRIFORUM SE MUSINA-BUURTWAG TREK INBREKER VAS
| |

AFRIFORUM SE MUSINA-BUURTWAG TREK INBREKER VAS

Die AfriForum-buurtwag in Musina het in die vroeë oggendure van 21 Maart ’n inbreker in hegtenis geneem. Die buurtwag het omstreeks 01:00 ’n noodoproep met betrekking tot ’n inbraak ontvang. Die verdagte was reeds halflyf deur die diefwering toe die inwoner se hond hom gesien en begin blaf het. Die inwoner het die buurtwag onmiddellik…

End of content

End of content