AFRIFORUM JEUG HELP VOLKSRUST-GEMEENSKAP OM BEGRAAFPLAAS SKOON TE MAAK
|

AFRIFORUM JEUG HELP VOLKSRUST-GEMEENSKAP OM BEGRAAFPLAAS SKOON TE MAAK

AfriForum Jeug het op 10 April 2021 in Volksrust gehelp om die plaaslike begraafplaas weer skoon en netjies te maak. Nadat gemeenskapslede die jeugorganisasie om hulp genader het, is vyf nuwe bossiekappers aangekoop om dié projek aan te pak. “Die probleem het ontstaan nadat die plaaslike munisipaliteit nie meer instandhouding by die begraafplaas gedoen het nie. Die…

AFRIFORUM JEUG LEWER KOMMENTAAR OP VOORGESTELDE TAALBELEID VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
|

AFRIFORUM JEUG LEWER KOMMENTAAR OP VOORGESTELDE TAALBELEID VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

AfriForum Jeug het vandag in ’n skrywe aan prof. Wim de Villiers kommentaar gelewer oor die voorgestelde US-taalbeleid. AfriForum Jeug is sedert 2015 aktief op die US-kampus en het toe reeds begin om aanspraak te maak op gelyke en inklusiewe taalregte en meertaligheid. Die studenteorganisasie eis onder andere dat beide Afrikaans en Engels ten volle…

PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID IN BOTSWANA VIR KONSULTASIE IN MASWABI-SAAK
| |

PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID IN BOTSWANA VIR KONSULTASIE IN MASWABI-SAAK

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, adv. Phyllis Vorster (aanklaer) en Andrew Leask, hoofondersoeker by die eenheid, is vandeesweek in Botswana in verband met die vervolging van Welheminah Mphoeng Maswabi in dié land. AfriForum het verlede maand aangekondig dat lede van die privaatvervolgingseenheid deur die regering van Botswana aangestel is om die voorverhoorverrigtinge…

AFRIFORUM SE POTCHEFSTROOM-BUURTWAG LÊ 10 000 KM IN PATROLLIES IN MAART AF
| |

AFRIFORUM SE POTCHEFSTROOM-BUURTWAG LÊ 10 000 KM IN PATROLLIES IN MAART AF

Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom se 178 aktiewe lede het in Maartmaand meer as 10 000 km afgelê tydens patrollies. Meer as 1 400 ure is opgeoffer om inwoners, hul eiendom en gebiede in en om Potchefstroom veilig te hou. Verder het dié buurtwag op 12 Maart deelgeneem aan AfriForum se nasionale massapatrollie waartydens 198 mense in 135 voertuie…

POLISIE EN AFRIFORUM-BUURTWAG NEEM ONWETTIGE IMMIGRANTE IN HEGTENIS
| |

POLISIE EN AFRIFORUM-BUURTWAG NEEM ONWETTIGE IMMIGRANTE IN HEGTENIS

Op 9 April 2021 het AfriForum se Musina-buurtwag die polisie en plaaslike verkeersdepartement gehelp met ’n operasie om mense wat in die plaaslike poskantoor ingetrek het, te verwyder. Altesaam agt onwettige immigrante is tydens die operasie in hegtenis geneem. Hierdie operasie volg ná ’n vergadering vroeër vandeesweek met die Musina Business Chamber, die polisie, AfriForum…

AFRIFORUM SE BULTFONTEIN-BUURTWAG TREK VEEDIEWE VAS
| |

AFRIFORUM SE BULTFONTEIN-BUURTWAG TREK VEEDIEWE VAS

Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 1 April 2021 vyf verdagtes op ’n plaas wat aan die dorp grens in hegtenis geneem vir sowel poging tot veediefstal as diefstal. Die buurtwag is in kennis gestel dat daar ’n poging tot veediefstal op ’n plaas was, waarna beskikbare buurtwaglede onmiddellik ontplooi is. Buurtwaglede het opgemerk dat sommige van…

VERVOLGING INGESTEL NÁ JONG VERLOOFDES SE TRAGIESE DOOD IN MOTORONGELUK
| |

VERVOLGING INGESTEL NÁ JONG VERLOOFDES SE TRAGIESE DOOD IN MOTORONGELUK

Die Nasionale Vervolgingsgesag het AfriForum se privaatvervolgingseenheid in kennis gestel dat hulle die bestuurder van die motorvoertuig wat gebots het met die motor waarin Ruan Coen (26) en Jessika Kennedy (25) op 23 Desember 2017 gery het, op ’n klag van moord gaan vervolg. Ursula Kors, Coen se ma, het AfriForum hieroor genader nadat sy…

AFRIFORUM EN AFRIFORUM JEUG-LEDE IN KRUGERSDORP VIER PAASFEES SAAM MET GEMEENSKAP
|

AFRIFORUM EN AFRIFORUM JEUG-LEDE IN KRUGERSDORP VIER PAASFEES SAAM MET GEMEENSKAP

Die AfriForum- en AfriForum Jeug-takke in Krugersdorp het op 5 April Paasfees gevier deur paaseiers by verkeersligte in die dorp uit te deel, terwyl die takke ook skenkings van klere, kos, speelgoed en geskenkpakkies by ’n plaaslike plakkerskamp uitgedeel het. Mattheus van AfriForum se #Teenboelieveldtog en Bessie van AfriForum se Besigheidsbytjies het saam met die takke…

NIE-FINANSIËLE DATA OOR MUNISIPALITEITE WEK KOMMER EN SKETS NIE VOLLE PRENTJIE – AFRIFORUM
| |

NIE-FINANSIËLE DATA OOR MUNISIPALITEITE WEK KOMMER EN SKETS NIE VOLLE PRENTJIE – AFRIFORUM

Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) se niefinansiële gegewens vir 2019 en glo dat dit nie die werklike uitdagings en situasie ondervang nie. Morné Mostert, bestuurder van Plaaslikeregeringsake by AfriForum, sê dat sekere van die inligting inderdaad kommer wek en dat gesamentlike nasionale syfers nie die deurlopende gehalte en beskikbaarheid van…

SUKSES: SKIKKING OOR IVERMEKTIEN NOU ’N BEVEL VAN DIE HOF
|

SUKSES: SKIKKING OOR IVERMEKTIEN NOU ’N BEVEL VAN DIE HOF

Die burgerregteorganisasie AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal, nadat die skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n bevel van die hof gemaak is. Dié bevel bepaal onder meer dat ’n medisyne wat ivermektien as…

End of content

End of content