AFRIFORUM SE BEHEERKAMER VIR GAUTENG, LIMPOPO EN MPUMALANGA HELP MISDAAD BEKAMP
| |

AFRIFORUM SE BEHEERKAMER VIR GAUTENG, LIMPOPO EN MPUMALANGA HELP MISDAAD BEKAMP

AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga (die noordstreek) het in Mei 2021 meer as 235 gevalle hanteer en die organisasie se buurtwagte in dié provinsies ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om AfriForum-buurtwagte te ondersteun deur te verseker dat hulp en die nodige hulpbronne vinniger ontbied kan word. Die gevalle wat hanteer is,…

AFRIFORUM SE KIMBERLEY-TAK VERGADER DRINGEND MET SOL PLAATJE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT OOR WATERGEHALTE
| | |

AFRIFORUM SE KIMBERLEY-TAK VERGADER DRINGEND MET SOL PLAATJE PLAASLIKE MUNISIPALITEIT OOR WATERGEHALTE

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Woensdag, 2 Junie, dringend met lede van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit vergader nadat die burgerregteorganisasie verskeie buurte se water laat toets het. Lambert de Klerk, AfriForum se hoof van omgewingsake, sê die organisasie het verskeie klagtes van inwoners ontvang oor die gehalte van die water. Die eerste watermonsters is…

AFRIFORUM SE KURUMAN-TAK EN -BUURTWAG HELP OM BRAND BY HUIS TE BLUS
| | |

AFRIFORUM SE KURUMAN-TAK EN -BUURTWAG HELP OM BRAND BY HUIS TE BLUS

Die AfriForum-tak in Kuruman se brandspan is op Sondag 6 Junie ontbied na die toneel van ’n brandende huis. Danny Groenewald, lid van die brandspan, was om 05:45 die eerste persoon op die toneel. Die huis het reeds op daardie stadium erg gebrand en Groenewald het dadelik begin om die brand te blus. Binne ’n…

AFRIFORUM SE VENTERSDORP-BUURTWAG HELP OM KABELDIEWE IN HEGTENIS TE NEEM
| |

AFRIFORUM SE VENTERSDORP-BUURTWAG HELP OM KABELDIEWE IN HEGTENIS TE NEEM

Die AfriForum-buurtwag in Ventersdorp het Woensdagoggend die polisie en ’n sekuriteitsmaatskappy gehelp om vermeende kabeldiewe vas te trek. Die sekuriteitsmaatskappy het met behulp van kringtelevisiekameras berig ontvang van drie verdagte voertuie wat vanaf Coligny na Ventersdorp op pad was. Die sekuriteitsmaatskappy het die buurtwag en die SAPD-speurtak ontbied. ’n Voertuig met vier verdagtes is afgetrek,…

AFRIFORUM WERK HARD OM MACHADODORP TE VERBETER
| | |

AFRIFORUM WERK HARD OM MACHADODORP TE VERBETER

AfriForum se Machadodorp-tak en -buurtwag werk die afgelope tyd hard om misdaad in dié dorp en omliggende gebiede te bekamp en om die gemeenskap te verbeter vir plaaslike inwoners. Op 28 Mei 2021 het die buurtwag gehelp om ’n gekaapte vragmotor terug te vind en die vrag te beveilig. Die buurtwag en lede van JHD…

MASSAPATROLLIES OP N4 LAAT MOTORISTE VEILIGER REIS
| |

MASSAPATROLLIES OP N4 LAAT MOTORISTE VEILIGER REIS

Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op Vrydag 28 Mei ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Middelburg en Malalane gery. Dié buurtwagte was genoop om in te gryp nadat ’n toename van skerp voorwerpe wat oor die pad gegooi word – oftewel “spiking” – die afgelope drie weke opgemerk is. Die AfriForum-buurtwagte in Middelburg, Dullstroom, Machadodorp,…

AFRIFORUM-BUURTWAG HELP OM GESTEELDE SLEEPWAENTJIE TERUG TE VIND
| |

AFRIFORUM-BUURTWAG HELP OM GESTEELDE SLEEPWAENTJIE TERUG TE VIND

AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 26 Mei 2021 die plaaslike polisie gehelp om ’n gesteelde sleepwaentjie terug te vind. Een van AfriForum se Alfa-buurtwaglede was besig om te patrolleer in die Onrus- en Vermont-gebied toe hy op die radionetwerk gehoor het van ’n verdagte persoon wat oor…

AFRIFORUM SAKENETWERK SE ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VIR 2021 SKOP AF
|

AFRIFORUM SAKENETWERK SE ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VIR 2021 SKOP AF

AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied hierdie jaar weer aan entrepreneurs die geleentheid om aan die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie deel te neem. Dié kompetisie het op 27 Mei tydens ’n geleentheid by AfriForum Teater afgeskop waartydens Daniel Strauss as gasspreker opgetree het. Jaco Gerrits en dr. Rachel Maritz het ook as kenners opgetree…

AFRIFORUM SE NYLSTROOM-TAK VERBETER GEMEENSKAP MET #VEGENBOU-PROJEK
| | |

AFRIFORUM SE NYLSTROOM-TAK VERBETER GEMEENSKAP MET #VEGENBOU-PROJEK

AfriForum se Nylstroom-tak het die afgelope naweek sy #VegEnBou-projek voltooi nadat daar onder meer veiligheidsoudits by skole gedoen is, padblokkades saam met die polisie gehou is en verskeie verbeteringe aan die dorp aangebring is. Op 19 Mei 2021 is veiligheidsoudits by Laerskool Nylstroom, Hoërskool Nylstroom en Laerskool Eenheid gedoen. Dié oudit word by skole gedoen…

AFRIFORUM SE MACHADODORP-BUURTWAG HELP OM VOERTUIG TERUG TE VIND
| |

AFRIFORUM SE MACHADODORP-BUURTWAG HELP OM VOERTUIG TERUG TE VIND

Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het op Dinsdag, 25 Mei, gehelp om ’n gesteelde Toyota Land Cruiser terug te vind. Die buurtwaglede is deur JHD Sekuriteit in kennis gestel dat die betrokke opsporingsmaatskappy in daardie stadium besig was om die gesteelde voertuig te agtervolg, wat op pad was na Machadodorp op die N4-hoofweg. Die buurtwaglede het…

End of content

End of content