KAMERAPROJEK VAN AFRIFORUM SE WES-MOOT-TAK WERP VRUGTE AF
| |

KAMERAPROJEK VAN AFRIFORUM SE WES-MOOT-TAK WERP VRUGTE AF

Die AfriForum-buurtwag in die Wes-Moot het die afgelope naweek ’n roofpoging afgeweer met behulp van die kameraprojek wat in Januarie in werking gestel is. Die verneemde verdagtes het probeer om twee gemeenskapslede te beroof, maar die buurtwaglede het dit op die monitors waargeneem en hulp ontbied. Die verdagtes het te voet oor die berg in…

AFRIFORUM VERWELKOM DWS-BESLUIT OM WEER BLOU-EN-GROENDRUPPELVERSLAG TE PUBLISEER
| |

AFRIFORUM VERWELKOM DWS-BESLUIT OM WEER BLOU-EN-GROENDRUPPELVERSLAG TE PUBLISEER

AfriForum verwelkom die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aankondiging tydens ’n webinaar op 29 Junie dat dié departement weer die Blou-en-groendruppelverslag vir munisipaliteite gaan publiseer om die gehalte van water en waterinfrastruktuur te bepaal. AfriForum publiseer sedert 2013 jaarlikse blou-en-groendruppelverslae omdat die DWS die publikasie van sy eie verslae gestaak het. Die burgerregteorganisasie het…

AFRIFORUM-BUURTWAG IN STILFONTEIN HELP SEKURITEITSMAATSKAPPY EN SAPD OM VERMEENDE DIEF AAN TE KEER
| |

AFRIFORUM-BUURTWAG IN STILFONTEIN HELP SEKURITEITSMAATSKAPPY EN SAPD OM VERMEENDE DIEF AAN TE KEER

Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 27 Junie bystand aan CSS Sekuriteit en die SAPD verleen om ’n vermeende dief, wat na bewering bier gesteel het, aan te keer. ’n Lid van die buurtwag het ’n verdagte met ’n vullisblik in die straat gesien en lede van die buurtwag, CSS Sekuriteit en die SAPD se…

AFRIFORUM SE BRITS-BUURTWAG HELP OM VERDAGTE VAS TE TREK
| |

AFRIFORUM SE BRITS-BUURTWAG HELP OM VERDAGTE VAS TE TREK

Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 26 Junie die SAPD en ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gehelp om ’n vermeende misdadiger aan te keer. Buurtwaglede het tydens ’n patrollie ’n verdagte persoon op ’n privaat eiendom naby die Gereformeerde Kerk in Roodekoppies opgemerk. Die verdagte het gevlug en is te voet agternagesit en vasgetrek deur die buurtwaglede….

AFRIFORUM SE HEIDELBERG-BUURTWAG BIED HULP NÁ KAPING OP N3-SNELWEG
| |

AFRIFORUM SE HEIDELBERG-BUURTWAG BIED HULP NÁ KAPING OP N3-SNELWEG

Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg, Gauteng het op 24 Junie omstreeks 22:00 inligting ontvang dat kalwers verlate op die N3-snelweg tussen Grootvlei en die De Hoek-tolhek gevind is. Sommige van die kalwers was steeds op ’n sleepwa, terwyl ander langs die pad en in die veld aangrensend die snelweg gevind is. Die eienaar van die sleepwa…

AFRIFORUM SE BRITS-BUURTWAG TREK VERDAGTES VAS MET HULP VAN SEKURITEITSMAATSKAPPYE
| |

AFRIFORUM SE BRITS-BUURTWAG TREK VERDAGTES VAS MET HULP VAN SEKURITEITSMAATSKAPPYE

Die AfriForum-buurtwag in Brits het om ongeveer 19:00 op 24 Junie verdagtes aangekeer in samewerking met Monitor Net Response en PPS Monitering en Reaksie. Lede van die buurtwag het tydens ’n patrollie ’n verlate voertuig op ’n grondpad buite die dorp opgemerk. Hulle het die voertuig genader en naby die voertuig op verdagte persone afgekom….

AFRIFORUM SE BLOEMHOF-BUURTWAG VIND GESTEELDE VOERTUIG TERUG
| |

AFRIFORUM SE BLOEMHOF-BUURTWAG VIND GESTEELDE VOERTUIG TERUG

AfriForum se Bloemhof-buurtwag het onlangs die plaaslike SAPD gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Die buurtwag het op 23 Junie 2021 inligting ontvang dat ’n vermoedelik gesteelde voertuig in ’n onbekende persoon se erf in Bloemhof geberg word. Buurtwaglede het onder leiding van Albert Nel, die buurtwagleier, verdere ondersoek gaan ingestel en besluit…

RANDFONTEIN-RIOOLKLAGTE: LASBRIEF VIR MUNISIPALE BESTUURDER UITGEREIK
| | |

RANDFONTEIN-RIOOLKLAGTE: LASBRIEF VIR MUNISIPALE BESTUURDER UITGEREIK

’n Lasbrief is op 23 Junie 2021 in die Landdroshof in Randfontein uitgereik vir die inhegtenisname van Themba Goba, die munisipale bestuurder van die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit, nadat hy versuim het om in die hof te verskyn. In 2016 het AfriForum ’n strafregtelike klag teen die munisipale bestuurder van Randfontein aanhangig gemaak in…

POLITIEKE WIL ONTBREEK BY DWS OM PLAASLIKE OPLOSSINGS VIR PLAASLIKE PROBLEME TE KRY
| |

POLITIEKE WIL ONTBREEK BY DWS OM PLAASLIKE OPLOSSINGS VIR PLAASLIKE PROBLEME TE KRY

AfriForum het vandag sy bekommernis uitgespreek oor die gebrek aan politieke wil by die Departement van Water en Sanitasie (DWS) om plaaslike oplossings te vind vir die voortslepende water- en sanitasieprobleme waaronder die land gebuk gaan.  AfriForum se kommer volg op  minister Lindiwe Sisulu se antwoorde op ’n reeks parlementêre vrae oor die vergoeding, kwalifikasies…

OUDITEUR-GENERAAL SE MUNISIPALE VERSLAG WYS GEMEENSKAPPE IS LAASTE BASTION TEEN VERVAL
| |

OUDITEUR-GENERAAL SE MUNISIPALE VERSLAG WYS GEMEENSKAPPE IS LAASTE BASTION TEEN VERVAL

Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum skets die ouditeur-generaal (OG) Tsakani Maluleke se 2019/2020-verslag oor munisipaliteite ’n voorspelbaar somber prentjie en een wat slegs deur groter gemeenskapskrag reggestel kan word. Luidens die OG se verslag is daar onder meer ernstige twyfel oor 27% van munisipaliteite se vermoë om as lopende sake voort te gaan, en sy sonder…

End of content

End of content