Winterberg-plaaswag ontvang veiligheidstoerusting
| |

Winterberg-plaaswag ontvang veiligheidstoerusting

AfriForum se nuwe Winterberg-plaaswag het op 11 Julie veiligheidstoerusting ontvang om hulle behoorlik toe te rus vir hulle taak om die gemeenskap doeltreffend met patrollies te beveilig. Dit volg nadat die Uitenhage-tak dié behoefte weens ’n toename in misdaad in die omgewing geïdentifiseer het. Die veiligheidstoerusting sluit onder meer die volgende in: AfriForum-glimbaadjies, noodhulpsakke, voertuigmagnete, pepergas,…

AfriForum stig agt nuwe veiligheidstrukture in Oos- en Wes-Kaap waar plaasaanvalle en misdaad hand uitruk
| |

AfriForum stig agt nuwe veiligheidstrukture in Oos- en Wes-Kaap waar plaasaanvalle en misdaad hand uitruk

AfriForum het die afgelope twee maande sewe nuwe buurt- en plaaswagte in die Wes-Kaap en een in die Oos-Kaap gestig. Dit sluit die volgende in: Helderbergkom-buurtwag, Hopefield-plaaswag, Vanrhynsdorp-buurtwag, Paarl-Noord-buurtwag, Midbrak-buurtwag, Pastorie-buurtwag en Durbanville-buurtwag in die Wes-Kaap en Winterberg-plaaswag in Uitenhage in die Oos-Kaap. Dít volg nadat verskeie inwoners AfriForum genader het om hulp te verleen…

Fochville-tak maak Burgersentrum skoon
| |

Fochville-tak maak Burgersentrum skoon

AfriForum se Fochville-tak het op 8 Julie in samewerking met die gemeenskap die Fochville Burgersentrum skoongemaak. Sowat 20 vrywilligers het gehelp om gras te sny, bome te snoei, molshope plat te stoot en die parkeerterrein op te ruim. Vyf vragte tuinvullis en rommel is met ’n bakkie en ’n twee meter lange sleepwa weggery. Hierdie…

Middelburg-tak help DBV
| |

Middelburg-tak help DBV

AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 Julie saam met Mejuffrou Mpumalanga Toerismekoningin (“Miss Mpumalanga Tourism Queen”) ’n projek by die dorp se Dierebeskermingsvereniging (DBV) geloods. Die DBV se geboue val uitmekaar en het dringend onderhoud nodig, maar dié organisasie het nie die geld om dit te laat doen nie. Al hulle fondse word op…

Standerton-tak herstel paaie en verkeersligte
| |

Standerton-tak herstel paaie en verkeersligte

AfriForum se Standerton-tak het gedurende 3-7 Julie verskeie projekte in Standerton saam met die Lekwa Clean Up Crew voltooi. Skoonmaakprojekte is geloods om die area rondom die Standerton-hospitaal op te ruim en die asdromme leeg te maak. Daar is ook takke wat al vir ’n geruime tyd in Paarlstraat lê met ’n sleepwa weggery. Verder…

Bethal-tak vul nóg slaggate op
| |

Bethal-tak vul nóg slaggate op

AfriForum se Bethal-tak het op 6 Julie nóg ’n slaggatprojek voltooi. Gedurende dié projek, wat oor drie dae gestrek het, is daar gefokus op die area rondom Laerskool H.M. Swart. Daar is gewerk aan die hoek van Clerq- en Tsibitso Sibanyonistraat, die hoek van Clerq- en Kleijnhansstraat, en Kleijnhansstraat tussen Malherbe- en Tsibitso Sibanyonistraat. Dié…

AfriForum eis antwoorde by Rand Water
| |

AfriForum eis antwoorde by Rand Water

AfriForum het op Vrydag 7 Julie ’n brief aan Rand Water gestuur rakende die gebrek aan watervoorsiening aan dorpe in Mpumalanga. Dit het onder AfriForum se aandag gekom dat daar moontlik probleme met die watervoorsiening is nadat inwoners van hoogliggende gebiede in die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit en in die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit sonder…

Walker Drive-buurtwag vul slaggate op
| |

Walker Drive-buurtwag vul slaggate op

AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 7 Julie verskeie slaggate opgevul. Die area waarop gefokus is, is Sherwood in Gqeberha. Daar is ongeveer een ton teer gebruik om al dié slaggate op te vul. Dit volg nadat verskeie motors se bande beskadig is. “Hierdie buurtwag is toegewyd aan die verbetering van die stad se padnetwerk…

Durbanville-tak stig buurtwag, ontvang veiligheidstoerusting en -opleiding
| |

Durbanville-tak stig buurtwag, ontvang veiligheidstoerusting en -opleiding

AfriForum se Durbanville-tak het op 6 Julie die nuutgestigte Durbanville-buurtwag met veiligheidstoerusting toegerus en veiligheidsopleiding aan sy lede verskaf. Durbanville ondervind tans talle uitdagings met misdaad – veral in die sakekern. Inwoners kla al ’n geruime tyd dat dit uiters onveilig geraak het; soveel so dat mense dit nie na-ure in die sakekern waag nie….

End of content

End of content