AFRIFORUM SE SPRINGS-BUURTWAG MAAK HARTE OOP IN KOUE WEER
| | |

AFRIFORUM SE SPRINGS-BUURTWAG MAAK HARTE OOP IN KOUE WEER

AfriForum se Springs-buurtwag het op Saterdag 24 Julie 2021 behoorlik hul harte oopgemaak in die koue weer. Na afloop van die buurtwag se sigbaarheid- en misdaadvoorkomingspatrollie het die buurtwaglede op eie inisiatief 25 komberse aan mense op straat uitgedeel vir beskerming teen die snerpende koue. “Nie net beveilig hierdie individue hul gemeenskap nie maar maak…

AFRIFORUM-BUURTWAGLEDE, DIE SAPD, HPG EN ANDER TREK VERDAGTES VAS
| |

AFRIFORUM-BUURTWAGLEDE, DIE SAPD, HPG EN ANDER TREK VERDAGTES VAS

Die AfriForum-buurtwagte in Potgietersrus, Pietersburg, Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het op Saterdag 24 Julie in samewerking met die SAPD, Heritage Protection Group (HPG) en ander gehelp om drie verdagtes vas te trek wat op 21 Julie uit polisieaanhouding ontsnap het.   Vier verdagtes is op 21 Julie deur ’n polisiebeampte van Pietersburg – waar hulle in…

SAAK TEEN VERMEENDE KINDERMISHANDELAARS BEGIN
| |

SAAK TEEN VERMEENDE KINDERMISHANDELAARS BEGIN

Die saak teen twee ouers wat op klagtes van kindermishandeling in hegtenis geneem is, het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria begin. Die ouers van die baba is in Augustus 2020 in hegtenis geneem nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid in Julie verlede jaar dokters en ’n maatskaplike werker bygestaan het om strafregtelike klagtes in te…

MUNISIPALE VERKIESINGS – GRONDWETLIKE DILEMMA
| |

MUNISIPALE VERKIESINGS – GRONDWETLIKE DILEMMA

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ondersoek in te stel rakende die meriete van ’n aansoek wat deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) geloods gaan word om die munisipale verkiesings uit te stel en, indien wel, regsargumente aan die hof voor te hou. Dít volg nadat Glen Mashinini, voorsitter van die OVK, tydens…

AFRIFORUM SE VRYBURG-BUURTWAG STAAN OP TEEN MISDAAD
| |

AFRIFORUM SE VRYBURG-BUURTWAG STAAN OP TEEN MISDAAD

Die AfriForum-buurtwag in Vryburg het op 21 Julie in dié dorp deelgeneem aan ’n optog teen misdaad.  Die AfriForum-buurtwag in samewerking met verskillende rolspelers vanuit die sekuriteitsektor   in Vryburg het die massa-optog bygewoon. Die veldtog is deur die Vryburg Taxivereniging gereël om misdaad in Vryburg, veral in die hoofstraat en by die taxistaanplek, aan te spreek….

AFRIFORUM DIEN KOMMENTAAR IN, VERWERP VOORGESTELDE GRONDHOFWETSONTWERP
| |

AFRIFORUM DIEN KOMMENTAAR IN, VERWERP VOORGESTELDE GRONDHOFWETSONTWERP

AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die Wetsontwerp op die Grondhof te verwerp. Dié wetsontwerp is daarop gemik om twee nuwe howe te skep: die Grondhof en die Grondappèlhof. Dié burgerregteorganisasie voer aan dat die voorgestelde wetsontwerp verwerp moet word en nie in sy bestaande formaat goedgekeur behoort te word nie. AfriForum beskerm en beywer…

AFRIFORUM SE BOKSBURG-BUURTWAGLEDE DRA BY TOT REUSESUKSES
| |

AFRIFORUM SE BOKSBURG-BUURTWAGLEDE DRA BY TOT REUSESUKSES

AfriForum se Boksburg-buurtwaglede het op 17 Julie 2021 saam met die plaaslike SAPD ’n spesiale operasie uitgevoer. Dié operasie het padblokkades regdeur die dorp ingesluit. Die padblokkade wat by Atlasweg gehou is, het veral vrugte gedra toe daar beslag gelê is op twee ongelisensieerde vuurwapens, ammunisie vir verskeie vuurwapens en dagga. “Dit is groot suksesse…

SOLIDARITEIT HELPENDE HAND EN AFRIFORUM SE PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID STAAN FAMILIE VAN LIFE ESIDIMENI-SLAGOFFER BY TYDENS GDO
| |

SOLIDARITEIT HELPENDE HAND EN AFRIFORUM SE PRIVAATVERVOLGINGSEENHEID STAAN FAMILIE VAN LIFE ESIDIMENI-SLAGOFFER BY TYDENS GDO

Solidariteit Helpende Hand en AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Sandra de Villiers by in die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van haar broer, Jaco Stols, in 2016 tydens die Life Esidimeni-tragedie. Adv. Phyllis Vorster, aanklaer by die privaatvervolgingseenheid, is ingevolge ’n waaksaamheidsopdrag aangestel om De Villiers namens Helpende Hand tydens die GDO by…

NÓG GETUIES GEROEP IN SAAK TEEN VERMEENDE VERKRAGTER
| |

NÓG GETUIES GEROEP IN SAAK TEEN VERMEENDE VERKRAGTER

AfriForum se privaatvevolgingseenheid het in die streekhof op Somerset-Oos vandag sy tweede getuie geroep in die vervolging van die vermeende verkragter Andile Memese. Die privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv.Gerrie Nel verteenwoordig die slagoffer Celeste Gouws. Gouws is in 2017 in haar eie huis verkrag ná sy vermoedelik bedwelm is. Die direkteur van Openbare Vervolgings in…

AFRIFORUM VRA DAT KWAZULU-NATAL TOT RAMPGEBIED VERKLAAR WORD
| |

AFRIFORUM VRA DAT KWAZULU-NATAL TOT RAMPGEBIED VERKLAAR WORD

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die KwaZulu-Natalse premier gerig rakende die situasie wat tans binne dié provinsie heers en het aangedui dat die huidige toedrag van sake die verklaring van ’n rampgebied en dringende ingryping van die provinsiale regering regverdig. AfriForum meen dat dit duidelik is dat die onluste, met gepaardgaande geweld…

End of content

End of content