AFRIFORUM JEUG EN ANDER GROEPE VEG VIR HISTORIESE BEHOUD IN KIMBERLEY
|

AFRIFORUM JEUG EN ANDER GROEPE VEG VIR HISTORIESE BEHOUD IN KIMBERLEY

AfriForum Jeug het op 31 Julie 2021 ’n skoonmaakaksie by die Konsentrasiekampmonument in Kimberley aangepak in samewerking met lede van die Rapportryers, die Voortrekkers en Landsdiens.   Dié monument is opgerig op die plek waar die konsentrasiekamp van 1899–1902 geleë was om eer te toon aan die vroue en kinders wat daar aangehou is en gesterf…

AFRIFORUM SE OUDTSHOORN-BUURTWAG NEEM DEEL AAN NASIONALE MASSAPATROLLIE
| |

AFRIFORUM SE OUDTSHOORN-BUURTWAG NEEM DEEL AAN NASIONALE MASSAPATROLLIE

AfriForum se Oudtshoorn-buurtwag het op 30 Julie 2021 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die buurtwag het saam met verskeie veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye, die polisie, die plaaslike sakekamer en taxiverenigings gewerk om verhoogde sigbaarheid, kommunikasie, samewerking en mobilisering te bewerkstellig. AfriForum se landswye massapatrollies vind drie maal per jaar plaas. Sowat 50 persone in 27…

AFRIFORUM STIG NÓG ’N PLAASWAG IN GEORGE
| |

AFRIFORUM STIG NÓG ’N PLAASWAG IN GEORGE

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Julie 2021 ’n tweede plaaswag in George gestig. Dié plaaswag is die organisasie se tweede veiligheidstruktuur wat in die George-distrik op die been gebring is. ’n Derde een word ook in die vooruitsig gestel. Die bestaande Geelhoutboom-plaaswag het al verskeie suksesse behaal en het die grondslag gelê vir dié…

AFRIFORUM SE ZEERUST-BUURTWAG BEHAAL TALLE SUKSESSE IN JULIE
| |

AFRIFORUM SE ZEERUST-BUURTWAG BEHAAL TALLE SUKSESSE IN JULIE

Die AfriForum-buurtwag in Zeerust het in Julie verskeie suksesse behaal, benewens die feit dat hulle gereeld patrollies ry om die gemeenskap veilig te hou. Die buurtwag het kameras in die dorp wat hulle in staat stel om risiko’s en misdaad dadelik te identifiseer. In Juliemaand het die Zeerust-buurtwag gereageer op agt huisbrake, drie pogings tot…

AFRIFORUM SE HEIDELBERG-TAK BEVEILIG GEVAARLIKE PADAANSLUITINGS
| |

AFRIFORUM SE HEIDELBERG-TAK BEVEILIG GEVAARLIKE PADAANSLUITINGS

Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 31 Julie as deel van hulle nasionale massapatrollie twee gevaarlike ingange na Heidelberg beveilig deur katogies op die pad aan te bring.   Daar vind gereeld ongelukke by die een ingang na Heidelberg – van Nigel se kant af – plaas waar die pad verdeel. Die Heidelberg-tak het hierdie aansluiting…

AFRIFORUM SE BLOEMFONTEIN-BUURTWAGTE HELP OM VELDBRANDE TE BLUS
| | |

AFRIFORUM SE BLOEMFONTEIN-BUURTWAGTE HELP OM VELDBRANDE TE BLUS

Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het sedert die begin van Julie reeds gehelp om 28 veldbrande in die gebied te bestry en te blus.  Aan die begin van Julie is daar verskeie kere om hulp gevra op die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein se noodgroepe. Een van die brande wat die grootste verwoesting veroorsaak het, was by Jagersfontein…

DOKTER GETUIG OOR BESERINGS AAN MISHANDELDE BABA
| |

DOKTER GETUIG OOR BESERINGS AAN MISHANDELDE BABA

Die ortopediese chirurg wat ’n vyf maande oue baba behandel het nadat sy glo herhaaldelik deur haar ouers aangerand is, het vandag namens die staat getuig. Dr. Helene Basson het die babadogtertjie op 14 Julie 2020 behandel ná die kind na die Eugène Marais Hospitaal geneem is vir mediese sorg.   Basson het getuig dat…

AFRIFORUM SE MARBLE HALL-TAK STEL PETISIE OP TEEN ONWETTIGE PLAKKERSKAMP
| |

AFRIFORUM SE MARBLE HALL-TAK STEL PETISIE OP TEEN ONWETTIGE PLAKKERSKAMP

Die AfriForum-tak in Marble Hall het ’n petisie opgestel teen ’n onwettige plakkerskamp in die Koteng-gebied. Luidens statistiek spruit die meeste misdaad in Marble Hall vanuit dié informele nedersetting weens misdadigers wat van daar af beweeg na die dorp. AfriForum sal die petisie by die plaaslike polisie indien. Dié burgerregteorganisasie eis dringende optrede teen die…

AFRIFORUM SE BRITS-TAK OPEN GOS EN LEI PROTOSPAN OP
| |

AFRIFORUM SE BRITS-TAK OPEN GOS EN LEI PROTOSPAN OP

Die AfriForum-tak in Brits het onlangs hulle buurtwag se Gemeenskaplike Operasionele Sentrum (GOS) geopen en vier van hulle buurtwaglede vir protospanopleiding in Orania gestuur.   Dié sentrum word gebruik om veiligheidsoperasies te beplan en uit te voer, terwyl die buurtwag se kommunikasie ook van daar af gekoördineer word. Die buurtwagte verbeter voortdurend hulle kennis en vaardighede,…

VERMEENDE MOORDENAAR UITEINDELIK IN HOF NÁ VOLGEHOUE DRUK
| |

VERMEENDE MOORDENAAR UITEINDELIK IN HOF NÁ VOLGEHOUE DRUK

’n Moordverdagte het vandag uiteindelik in die hof verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het sy aanvanklike besluit om nie die beskuldigde in ’n moordsaak te vervolg nie, omgekeer nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid die klaer in dié saak bygestaan het. Die klaer in die saak se man is in…

End of content

End of content