AfriForum staan SAUK-wetsontwerp in huidige formaat teen
|

AfriForum staan SAUK-wetsontwerp in huidige formaat teen

AfriForum het vandag kommentaar teen die SAUK-wetsontwerp in sy huidige vorm ingedien by wyse van ’n skriftelike voorlegging aan die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie. Dié wetsontwerp is op 30 Junie 2021 in die Nasionale Vergadering ingedien en die publiek het tussen 16 Julie en 31 Augustus 2021 geleentheid gehad om daarop kommentaar te…

AfriForum stig tak in Sodwana
| |

AfriForum stig tak in Sodwana

Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n nuwe tak in Sodwana gestig ná verskeie versoeke uit die gemeenskap. Die stigtingskomitee bestaan uit Christo van Jaarsveld (voorsitter), Louis Olivier (ondervoorsitter), Emmse Burger (tesourier) en Petro van Jaarsveld (sekretaris). Tydens die stigtingsvergadering het Eugene van Aswegen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir KwaZulu-Natal, die organisasie se model en onlangse…

AFRIFORUM SE VAALHARTS-BUURTWAG HOU GEMEENSKAP VEILIG
| |

AFRIFORUM SE VAALHARTS-BUURTWAG HOU GEMEENSKAP VEILIG

AfriForum se Vaalharts-buurtwag in samewerking met Hartswater Crime Watch het onlangs saam met die plaaslike polisie en weermag gewerk om misdaad te beveg in die gemeenskap. Die buurtwag was onder meer behulpsaam toe daar op ’n taverne, wat drank verkoop en rus verstoor het ná die aandklok, toegeslaan is. Die drank is gekonfiskeer en die…

GAUTENGSE VULLISTERREINE TOON KOMMER VIR DIE TOEKOMS
| |

GAUTENGSE VULLISTERREINE TOON KOMMER VIR DIE TOEKOMS

AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 9 uit 17 vullisterreine wat in Gauteng geoudit is het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van 2008, moet…

AFRIFORUM-BEHEERKAMER IN NOORDSTREEK HELP MISDAAD BEKAMP
| |

AFRIFORUM-BEHEERKAMER IN NOORDSTREEK HELP MISDAAD BEKAMP

AfriForum se beheerkamer vir die noordstreek, wat Gauteng, Limpopo en Mpumalanga insluit, het in Junie en Julie 2021 meer as 367 gevalle hanteer en die organisasie se buurtwagte in dié provinsies deurlopend ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om AfriForum-buurtwagte by te staan deur te verseker dat hulp en ander nodige hulpbronne vinniger ontbied kan…

AFRIFORUM-BUURTWAGTE IN DIE SENTRAALSTREEK NEEM DEEL AAN NASIONALE MASSAPATROLLIE
| |

AFRIFORUM-BUURTWAGTE IN DIE SENTRAALSTREEK NEEM DEEL AAN NASIONALE MASSAPATROLLIE

Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek, wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal insluit, het op 30 Julie 2021 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 42 buurtwagte en 1 541 patrolleerders in 828 voertuie deelgeneem. Daar is altesaam meer as 29 847 km afgelê en 26 voorvalle is suksesvol in samewerking met die…

AFRIFORUM SE WITRIVIER-BUURTWAG ONTHUL MOBIELE BEHEERKAMER
| |

AFRIFORUM SE WITRIVIER-BUURTWAG ONTHUL MOBIELE BEHEERKAMER

AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 30 Julie 2021 ’n nuwe mobiele beheerkamer vir die buurtwag onthul tydens dié burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie. Die beheerkamer is binne-in ’n Toyota Quantum-bussie ingebou wat deur die Witrivier-tak aangekoop is. ’n Deel van die bussie se sitplekke is verwyder en daar is stoorplek ingebou vir die buurtwag se toerusting….

AFRIFORUM TREE TOE TOT REGSGEDING; BURGERS SE STEMREG MOET BESKERM WORD
| |

AFRIFORUM TREE TOE TOT REGSGEDING; BURGERS SE STEMREG MOET BESKERM WORD

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan toetree tot die regsgeding oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se aansoek om die plaaslike verkiesing later vanjaar uit te stel. AfriForum het ’n regsmening bekom oor die meriete van die OVK se aansoek.   Glen Mashinini, voorsitter van die OVK, het tydens ’n mediakonferensie vandag bevestig dat die aansoek na die Konsitusionele…

AFRIFORUM-VEILIGHEIDSTRUKTURE IN SUIDSTREEK NEEM AAN NASIONALE PATROLLIE DEEL

AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Wes-, Suid- en Oos-Kaap het van 30 tot 31 Julie 2021 aan ’n uiters suksesvolle nasionale patrollie deelgeneem.   Hoewel minder AfriForum-lede aan hierdie patrollie deelgeneem het in vergelyking met vorige patrollies – hoofsaaklik weens COVID-19, boerderywerksaamhede en algemene wintersiektes – was daar wel ’n 91%-verhoging in deelname deur…

AFRIFORUM SE NOORDSTREEKBUURTWAGTE NEEM AAN NASIONALE PATROLLIE DEEL
| |

AFRIFORUM SE NOORDSTREEKBUURTWAGTE NEEM AAN NASIONALE PATROLLIE DEEL

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek (Gauteng, Limpopo en Mpumalanga) het op 30 Julie 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aangepak.   Altesaam 660 AfriForum-lede in Gauteng (331), Limpopo…

End of content

End of content