AfriForum-teenboelieveldtog besoek Bospatat Kleuterakademie
| |

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Bospatat Kleuterakademie

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Maart by die Bospatat Kleuterakademie in Pretoria besoek afgelê. Hierdie veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole…

AfriForum-tak verf padmerke oor vir beter sigbaarheid
| |

AfriForum-tak verf padmerke oor vir beter sigbaarheid

AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 26 Februarie padmerke op die hoek van Curlewis- en Raytonweg en Dan Pienaar-rylaan oorgeverf om dit meer sigbaar te maak. Hierdie plaaslike tak het ingespring om die padmerke oor te verf, nadat die Mangaung Metro versuim het om hierdie verpligting na te kom. Volgens Christo Groenewald, AfriForum se…

AfriForum snoei bome om die Strand veiliger te maak
| |

AfriForum snoei bome om die Strand veiliger te maak

AfriForum se Strand-tak het op 2 Maart in samewerking met die Strand Patrol-buurtwag verskeie bome en bosse by Gants Plaza in die stegie by Mynhardtstraat gesnoei in ’n poging om die area te beveilig. Die projek is geloods nadat die tak verskeie klagtes oor die ongesnoeide bome ontvang het en die munisipaliteit nie aandag aan…

AfriForum-takke leer meer oor gemeenskapsveiligheid
| |

AfriForum-takke leer meer oor gemeenskapsveiligheid

Die AfriForum-tak in George het op 26 Februarie ’n gesellige byeenkoms gehou waartydens opleiding aangebied en ’n hommeltuigdemonstrasie gedoen is. Die geleentheid is by Oppie Plaas Venue gehou en het hoofsaaklik op gemeenskapsveiligheid en die jeug gefokus. Enigiemand kon die funksie bywoon. Daar was ongeveer 60 gaste, terwyl lede van nabygeleë AfriForum-takke ook verteenwoordig was….

Klerksdorp se water nié met salmonella besmet
| |

Klerksdorp se water nié met salmonella besmet

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 24 Februarie watermonsters in die stad geneem om die water vir salmonella te laat toets ná gerugte van ingewandskoors wat die ronde doen. Monsters is by die Oleander Park-aftreeoord, Hoёrskool Schoonspruit en Laerskool Goudkop geneem, wat sleutelpunte in verskillende dele van die stad is. Die watermonsters is by ’n…

AfriForum Pongola-tak knap vliegveld op
| |

AfriForum Pongola-tak knap vliegveld op

Die AfriForum-tak in Pongola het onlangs begin om die plaaslike vliegveld op te knap, nadat die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit nie hierdie verpligtinge nagekom het nie. Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die instandhouding van die vliegveld. “Hierdie is ons enigste vliegveld en al die ander vliegvelde is baie ver van ons af. Ons tak het besluit…

AfriForum se Brits-buurtwag hou massapatrollie
| |

AfriForum se Brits-buurtwag hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 en 26  Februarie ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog. Die massapatrollie het hoofsaaklik op die dorpsgebied gefokus. Vyftig patrolleerders in 28 voertuie het tussen 19:00 tot 01:30 altesaam 960 kilometer tydens die patrollie afgelê. Geen ernstige voorvalle is aangemeld nie. “Dit is vir AfriForum…

AfriForum tree dringend op om rioolpype te ontblok
| |

AfriForum tree dringend op om rioolpype te ontblok

Die AfriForum-tak in Welkom het op 25 Februarie vir Fouche Loodgieters aangestel om verskeie mangate en verstopte rioolpype in Riebeeckstad te ontblok en skoon te maak. Dit volg nadat inwoners van Riebeeckstad AfriForum genader het met klagtes oor rou riool wat op sommige plekke hul erwe en strate oorspoel. Die organisasie het sedert Augustus 2019 reeds…

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Brits
| |

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Brits

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 28 Februarie by die Laerskool Brits besoek afgelê. Hierdie veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole hok te…

ONTTREKKING VAN SEKERHEIDSGROENSKRIF: EERSTE OORWINNING IN BELASTINGPROTESVELDTOG
|

ONTTREKKING VAN SEKERHEIDSGROENSKRIF: EERSTE OORWINNING IN BELASTINGPROTESVELDTOG

AfriForum het vandag die onttrekking van die groenskrif vir maatskaplike sekerheid deur minister Lindiwe Zulu bestempel as ’n belangrike eerste oorwinning in sy belastingprotesveldtog wat gister afgeskop het. Volgens Johan Kruger, hoof van Gemeenskapsontwikkeling by AfriForum, moet momentum nou verder gebou word om omvattende belastinghervorming in Suid-Afrika teweeg te bring. Die bekendstelling van AfriForum se…

End of content

End of content