AfriForum-tak in Heilbron verfraai dorp
| |

AfriForum-tak in Heilbron verfraai dorp

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 April die park langs die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit skoongemaak, sowel as die area rondom hierdie munisipale gebou en die biblioteek. Die toestand van hierdie perseel het ondraaglik geraak vir die inwoners, daarom is daar ingespring en die gras is gesny, beddings is netjies gemaak en die bome is…

Heilbron-tak spreek bestuurder aan oor toestand van ou begraafplaas
| |

Heilbron-tak spreek bestuurder aan oor toestand van ou begraafplaas

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 22 April ’n prokureursbrief en ’n aanmaning aan Francis Moeketsi, die bestuurder in Heilbron, laat beteken. Dit het aan die lig gekom dat daar steeds afgestorwenes in die ou begraafplaas begrawe word, nadat dit reeds in 2007 as vol verklaar is. Moeketsi is ook deur die burgemeester van die…

Bloemfontein-takke rol moue op in April
| |

Bloemfontein-takke rol moue op in April

AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 23 April ’n nuwe volhoubare projek in samewerking met City Run en lede van die DA aangepak. Hierdie tak is reeds besig met vier volhoubare skoonmaakprojekte in hul area en is deur City Run genader wat graag van Reyneke Laan in Heuwelsig vir padwedlope wil gebruik maak. Die…

AfriForum se Benoni-tak voltooi drie projekte
| |

AfriForum se Benoni-tak voltooi drie projekte

Die AfriForum-tak in Benoni het op 23 en 24 April verskeie areas van die dorp skoongemaak. Daar was hoofsaaklik gefokus op ’n beboste kleinhoewe in Orchardsweg, die Ikhaya Da Luz Children’s Safe Haven & Foster Home en die Sinethembe Hope House. Die span het gras gesny, bome gesnoei en rommel opgetel, terwyl instandhouding en herstelwerk…

Fichardtpark-buurtwag help tydens noodroep
| |

Fichardtpark-buurtwag help tydens noodroep

Die AfriForum-buurtwag in Fichardtpark, Bloemfontein, het op 23 April ondersteuning gebied nadat hulle ’n noodroep ontvang het van ’n persoon wat ’n vuurwapen op noodpersoneel gerig het. Die buurtwaglede het tydens hul roetinepatrollie na ’n ongelukstoneel gehaas waar ’n persoon met ’n vuurwapen rondgeloop en dit op noodpersoneel gerig het. Met aankoms was verskeie sekuriteitsdienste…

Mpumalanga-buurtwagte ontvang opleiding
| |

Mpumalanga-buurtwagte ontvang opleiding

AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 23 April ’n opleidingsdag in Middelburg bygewoon wat uit drie verskillende modules bestaan het. Die eerste module is regs-en-risiko-opleiding en het ten doel om buurtwaglede met kennis te bemagtig oor hoe om korrek en volgens die wet op te tree. Die tweede module het gehandel oor toneelhantering omdat…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Saamspan
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Saamspan

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 en 21 April by die Laerskool Saamspan in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery…

KwaZulu-Natalse takke verleen hulp tydens vloede
| |

KwaZulu-Natalse takke verleen hulp tydens vloede

Die AfriForum-takke in KwaZulu-Natal het hul hande vol gehad met die onlangse oorstromings in dele van die provinsie, terwyl van die takke wat nie in die vloed-geteisterde gebiede is nie ingespring en noodsaaklikhede vir slagoffers begin insamel het. Die vloede het talle lewens geëis en baie ander het beserings opgedoen. Geweldige skade is aan geboue,…

Ermelo-tak onderhou en beveilig plaaslike begraafplaas
| |

Ermelo-tak onderhou en beveilig plaaslike begraafplaas

Die AfriForum-tak in Ermelo het gedurende April ’n projek geloods om die plaaslike begraafplaas op te ruim. As gevolg van die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit se gebrek aan dienslewering, is die terrein heeltemal toegegroei van die gras. Intussen het AfriForum ’n kontrakteur aangestel om op ’n gereelde basis die begraafplaas se gras te sny. Die tak…

Middelburg-tak koop nuwe toerusting aan
| |

Middelburg-tak koop nuwe toerusting aan

Die AfriForum-tak in Middelburg het op 20 April ’n trekker, snyer, bossiekappers en grassnyers aangekoop wat ’n groot aanwins sal wees om die algehele netheid van dié dorp te verbeter. Hierdie toerusting is aangekoop omdat die Steve Tswete Munisipaliteit nie meer in staat is om die dorp se netheid te onderhou nie. Parke en begraafplase…

End of content

End of content