Slegs een vullisterrein in Limpopo slaag AfriForum-oudit
AfriForum het landwyd 189 vullisterreine geoudit om die huidige toestand van munisipale en private vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Die…
AfriForum het landwyd 189 vullisterreine geoudit om die huidige toestand van munisipale en private vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Die…
Die jeug-vleuel van AfriForum se Mosselbaai-tak het die afgelope naweek (3 Augustus) die inisiatief geneem om jongmense oor wapenveiligheid te…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Kraaifontein dra hierdie gemeenskap se belange so na aan die hart dat sy lede op…
Water word toenemend ’n groter probleem in ons land, en daarom is dit noodsaaklik dat mense nie onkant gevang word…
Die gemeenskap van Prieska moes bykans vier maande gewag het voordat die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit eindelik verbeterings aan Kerkstraat by…
AfriForum het verlede maand voortgegaan om tehuise in Middelburg teen misdadigers te beveilig deur nóg sonkragveiligheidsligte op te rig. Die…
Voltooi jou inligting … en WEN enige van hierdie pryse: B’s en V’s geld t.o.v. al die pryse. (Die wenners…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het onlangs nóg slaggate in die omgewing gevul deur 120 sakke teer te gebruik. Altesaam 18 AfriForum-…
AfriForum se Kimberley-tak het onlangs in samewerking met die Rapportryerbeweging, die Voortrekkers, Landsdiens en lede van die publiek die edele…
In ’n oorwinning in die stryd teen geslagsgebaseerde geweld en ’n treffende voorbeeld van selektiewe vervolging, is Alexi Bizos, seun…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing